Villa La Louise

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa La Louise is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in die bekoorlike kuswoonbuurt, Houtbaai, geleë is. Dié herehuis het fenomenale uitsigte oor die strand en see. Dit is in die Hillcrest Estate in Houtbaai geleë en enige gasheer se droom.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste in 3 privaat slaapkamers en 1 semi-privaat oopplan-slaapkamer. Die 3 slaapkamers is elkeen ingerig met koninggrootte- of koningingrootte-beddens. Die vierde solder-slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens. Die huis het 3 badkamers en 'n gastetoilet onder.

Die huis het 'n ruim en moderne kombuis wat met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus is, asook 'n aparte wasgoed- en opwaskamer. Die groot oopplan-eetkamer en -sitkamer is 'n informele TV-kamer ontbyt-stoep. Die groot oopplan-eetkamer en -sitarea lei na 'n sonnige stoep met 'n pragtige grasperk en 'n randvloeiswembad.

Die eenheid word 5 keer 'n week skoongemaak en 'n gastemotor is beskikbaar.

Houtbaai bied 'n fantastiese vakansie-atmosfeer met uitstekende restaurante op die strand en marina. Kampsbaai is net 10 minute vanaf die pragtigste kusroete van Kaapstad, met die see en Twaalf Apostels weerskante. Constantia se wynplase an Llandudno grens aan Houtbaai en dis 'n kort ent se ry ver. Llandudnostrand is een van die mooiste strande in Kaapstad en net 5 minute se ry van die villa af.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa La Louise sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa La Louise gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za