Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Anzelle B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Vreedsaam. Ons het baie lekker gebly en dit vreeslik geniet, sal definitief weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda Greyling G
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Uitstekend en aan te beveel vir enige iemand. Die huis was baie goed toegerus vir die kuier, alles wat jy nodig gehad het, was daar. Daar was 'n wasmasjien en 'n droër wat amazing was om te weet sou jy een nodig het, sal volgende keer minder inpak. Die ligging was uitstekend en die diere het altyd in troppe opgedaag en dit het die ervaring puik gemaak. Daar was tot nagapies wat uitsonderlik en wonderlik was om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

A happy family visit in a lovely place. A beautiful, comfortable villa, well situated and within walking distance to the Crocodile River, where we saw a lot of Kruger Park activity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantastic place, will be returning soon. I loved our stay. The place is very nice and the animals that come right up to you were an amazing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Best busveld experience ever. Loved it, great location, everything needed and clean, lovely outside areas with animals visiting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Excellent value for money. Great stay with everything you could want. Host very responsive to all queries. Excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Beste plek in Marloth wat ek nog gebly het. Uitstekend. Baie lekker plek om te bly. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Brilliant place, second to none! Heaven on earth! Beautiful place, so well set up and equipped. We had such an amazing time there with the family, and the kids absolutely loved it. Will definitely be back! Thanks for all your assistance and for hosting us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Absoluut fantasties. Wat kan ons meer se, alles was perfek. Die gaste was altyd beskikbaar vir enige navrae, baie netjiese plek en die ligging was wunderbaar. Sal dit beslis aanbeveel vir enige ander persoon wat daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2023

Rus en vrede in die bos. Uitstekende naweek, selfs met die erge hitte. Baie diere gesien en gevoer. Hier gaan die eienaars uit hul pad om jou welkom te laat voel. Die huis bevat alles wat jy benodig en nog meer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 300
10% AF
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
10% AF
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
10% AF
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3535 Waterpeer, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d130e747299ec14be237d04305e7f10b1ee6e73b247015dea314e04642bfba023d0bc0d9c02de4bd18f2e2b13af54de9d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 3535 Waterpeer Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.344431155708 31.804282861342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang