Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Le Roc

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van 1ste Laan en 5de Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Le Roc is 'n pragtige vakansiehuis vir vriende en familie in Kleinmond.

Verblyf word in 2 privaat eenhede op die grondverdieping met slaapplek vir 4 gaste elk, en 'n ruim eenheid op die boonste verdieping met slaapplek vir 6 tot 8 gaste gebied. Elke eenheid op die onderste verdieping het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -leefarea. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word ook voorsien. Die eenhede lei na lieflike stoepe met buitetafels en braaigeriewe. Braaihout word voorsien.

Die hoofhuis op die boonste verdieping beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 3 balkonne wat om die huis strek. Daar is koningingrootte-beddens in 2 van die slaapkamers en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad, of albei. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en die groot kuierarea het 'n binnebraai, 'n pool-tafel en 'n pizza-oond.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Nabygeleë aktiwiteite sluit visvang, fietsry, swem, voëlkyk, bergfietsry en tennis in.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Villa Le Roc
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoek van 1ste Laan en 5de Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Le Roc het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van 1ste Laan en 5de Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc71e3fc976eccbfa32130b2f04109b714401af356b2f2016219ba8c7e8181feaa2ef5ddc067e6d3653a505a399c398fb7219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 Corner of 1st Avenue and 5th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.343695410879 19.025667654631