- 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 100 The Broads Street, Mulbarton, Johannesburg, 2058, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Lugano Guesthouse is 'n eksklusiewe en luukse Mediterreense 4 ster-gastehuis wat 'n AA Quality Assured Superior-gradering het. Dit is ideaal geleë in Mulbarton in Suid-Afrika se Stad van Goud, Johannesburg. Dit is naby die Camarostraat- en Kliprivier-afrit op die N12. Dit is ook ideaal vir buitelandse besoekers om sake te doen in Suid-Afrika.
Villa Lugano bied ook gerieflike toegang tot Sandton City, Johannesburg en die omliggende gebiede. Dit is naby winkelsentrums, skole, restaurante, gholfbane, Nasrec Exhibition Centre, Apartheid Museum, casino's, pretparke, ens. Dit is naby Soccer City-stadion waar die meeste van die groot konserte en vertonings plaasvind. OR Tambo Internasionale Lughawe is gerieflik 20 minute hiervandaan geleë.
Ons gastehuis het elegante, smaakvol gemeubileerde kamers wat wissel van enkelkamers tot luukse 2-enkelbed- / dubbelkamers met ruim en suite-badkamers. En suite-badkamers is toegerus met haardroërs en koppelpunte vir elektriese skeermesse. Villa Lugano is in 'n groot, pragtige tuin geleë wat bydra tot aangename en onvergeetlike verblyf. Veilige parkeerplek word voorsien in motorhuise met outomatiese deure en daar is vermaak-areas binne en buite (met spuitfonteintjies, ens.) die skep 'n rustige atmosfeer.
Heerlike ontbyt is beskikbaar in die eetkamer of, as die weer dit toelaat, op die aangrensende patio. Ons professionele sjef se kookkuns sal voldoen aan al jou kulinêre behoeftes en stylvolle middag- en aandetes word voorgesit.
Ons spoor besoekers ook aan om die pragtige natuur in die omgewing te verken deur middel van die staproete by Bloubosspruit, net 5 minute van die gastehuis af. Speel gerus 'n rondte gholf by die pragtige Glenvista Country Club, besoek die spa of ontspan net lekker langs Villa Lugano se swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie en suite-kamers is op die eerste verdieping geleë en het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei lei na groot balkonne buite. Dit word meestal deur sakereisigers bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 privaat enkelkamers langs die swembad wat elk 'n enkelbed het. Dié 2 kamers deel 'n lekker groot badkamer met 'n stort/bad. Die kamers is gewoonlik vol bespreek aangesien dit ideaal is vir 2 vriende of kollegas wat saam tyd wil deurbring langs die swembad en/of in die tuin. Saam met die Superiour Double Room dien dit as 'n suite vir 'n gesin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die eerste verdieping geleë en lei na Juliet-balkonne waar gaste 'n bietjie vars lug kan skep, sonder om hul privaatheid prys te gee. Daar is 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n bad/stort in elke kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die kamers het die perfekte atmosfeer en ligging, of jy nou saam met jou geliefde wegbreek of net saam met vriende wil ontspan en heelaand wil sit en gesels. en suite-kamer maak oop op 'n groot balkon of stoep. Elke kamer het 'n en suite-dubbelbadkamer, dubbelwasbakke en 'n aparte stort en lei na lieflike, groot balkonne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek saam. Teen sonsondergang kan jy vir oulaas in die swembad afkoel voor jy in jou lekker warm kamer kan gaan rus. Dié kamer is baie gewild as 'n wittebrood-suite en sy en suite-badkamer het 'n dubbelbad, dubbelwasbakke en 'n aparte stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Eddie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Deluxe Dubbel
- B&B
- Enkelkamer
- B&B
- Deluxe Dubbelkamer
- B&B
- Superieur Dubbel of 2-Enkelbedkamer
- B&B
- Superieure Dubbelkamer