LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Mae Gastehuis | LekkeSlaap
+9

Villa Mae Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Villa Mae Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elaenor V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaenor V
Saam met vriende

Oase!

Villa Mae Gastehuis voel soos tuiskoms. Die dekor en geriewe is uitsonderlik en die diens van die hoogste gehalte. Ek kan dit hoogs aanbeveel.

Louw V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met aankoms was dit fantasties, die ontvangs, die kamer, behalwe die oop toilet hou ons niks van nie.

Baie teleurgesteld met ontbyt. Net die kok was daar wat alles moes hanteer. Daar was nie verduidelik van die roosterbrood nie, ek moes maar raai en myself help. Eintlik was dit 4 van ons wat die proses moes deurmaak. Ons het gedink daar is nie roosterbrood nie. Geen konfyt. Ons sit toe en wag vir koffie, want dit is glad nie gesê ons moet onsself help nie en die sap is pure water. Ek het toe opgestaan en die ketel in die hoek gewaar wat ek self moet kook. Die kos was yskoud en onsmaaklik. Vir die ontvangs en kamers wat so presies is pas die ontbyt glad nie.

Helen L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L
Gesin met tieners

Like an oasis after a long journey.

What a lovely place! Very welcoming and friendly hostess. We were delighted to find very clean and comfortable rooms at affordable rates.

Koos M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon gastehuis in 'n rustige omgewing met 'n vriendelike, bekwame gasvrou.

Ons het die gasvrou, Petrie, laat weet ons gaan laat inklok. Sy was heel inskiklik en sy het vir ons 'n heerlike aandete gegee. Netjiese, skoon gastehuis in 'n rustige omgewing met 'n vriendelike, bekwame gasvrou. Die enigste ding wat pla en dis persoonlike voorkeur, is die oopplan-toilet.

Madelein C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik.

Dit was 'n baie gemaklike verblyf en regtig waarde vir geld.

André L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

A.g.v. swaar weer het krag uitgeskop en verdeelbord is in die hoofgebou. Daar is niemand op perseel om aan te sit nie, en ons wou nie so laat in die nag iemand wakker bel nie.

Marlene M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal Villa Mae aanbeveel indien die ondergenoemde aandag sal kry (Kamer 9 is hier ter sprake).

Geen vensters (moet skuifdeur oopmaak vir stort se stoom om te ontsnap, boet privaatheid in deur dit te moes doen). Geen air-con (dit is wel geadverteer dat daar een moet wees). Swak beligting - slegs een skakelaar vir hele vertrek se ligte, twee flouerige ligte in die badkamer-gedeelte waar ook die enigste spieël is. Slegs een elektriese 'plug' - die mikrogolfoond en enigste bedlampie is hier ingeprop. As jy 'n haardroër wil gebruik is dit die plek om dit in te prop maar daar is geen spieël in die kamer. Ek moes myself maar in die mikrogolfoond se glasdeur 'spieël'. Slegs twee hake teen die muur waaraan jy jou klere kan ophang. Die positief is dat die personeel vriendelik is, die bedlinne was skoon en kon ons lekker slaap, die ontbyt was ook smaakvol voorgesit.

Mariaan L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en vriendelike ontvangs.

Baie tevrede met Villa Mae Guest House. Ons was vriendelik ontvang. Kamers was mooi en skoon. Ontbyt die volgende oggend was heerlik gewees. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Anri P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri P
Saam met vriende

Moeite werd!

Dit was netjies, skoon en bitter mooi. Ek sal enige tyd weer daar gaan oorbly. Ons het ook die lekkerste ontbyt en diens ontvang. Definitief die moeite werd.

Hentie P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie P
Besigheidsreis

Uitstekende plek en uiters goeie diens en behulpsaamheid.

Al het ons gesukkel met die bespreking het die staff ons bygestaan en gehelp dat alles glad verloop het. Baie dankie, ek sal weer kom oornag en selfs in my persoonlike hoedanigheid saam met my eggenote. Julle is pragtige mense.

Heleen B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Netjiese kamers en baie vriendelike personeel.

Anzette V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anzette V
Saam met vriende

Friendly staff, excellent hospitality, very neat.

Great hospitality. Very neat and tidy. Friendly staff. Enjoyable stay. Recommended.

Carol-jane B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-jane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig 'n aangename verblyf ervaring.

Baie dankie aan die mense by Villa Mae gastehuis! Die kamers is werklik pragtig, netjies, privaat en baie gerieflik. Die ontbyt was ook heerlik. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Sanet L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig.

Baie lekker gastehuis, netjies en alles wat nodig is.

Elizna F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna F
Besigheidsreis

Netjiese plek.

Die kussings was te sag, verder was dit 'n baie oulike plek.

Bert O - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bert O
Besigheidsreis

Dit was heerlik gewees.

Ek sal Villa Mae aanbeveel. Die kamer was heerlik gewees. Die ontbyt genoeg om 'n man deur die dag te kry! Heerlik!

Carel L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks gekort nie, alles gewerk soos dit moet!

Mooi, netjies, duursaam en volledig.

Villa Mae Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Is bly jul het lekker tuis gegaan by Villa Mae Gastehuis. Besoek ons graag weer wanneer jul in die omgewing is.
Groete
Die Villa Mae Span

Villa Mae Gastehuis
Marna G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en baie welkom gevoel!

Baie vriendelik ontvang deur Lana Ehlers en die lekkerste ontbyt gekry. Kamer was skoon en netjies en ons het heel tuis en veilig gevoel. Ons sal verseker weer daar oorslaap in die toekoms!

Sunet K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet K
Enkelreisiger

Het baie tuis gevoel.

Ek het sommer tuis gevoel. Baie vriendelike personeel, doen regtig moeite. Kamers is altyd baie netjies en skoon. Ek sal vir seker weer daar wil bly.

Denise C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie ons het lekker gebly.

Skoon en netjies. Ek sal graag weer daar bly.

Villa Mae Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, ons sien uit om julle weer te ontvang!
Villa Mae Gastehuis

Villa Mae Gastehuis
San V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon - aangenaam om daar te oornag.

Ons het dit baie geniet om in Villa Mae te oornag. Die kamer was pragtig, netjies en die omgewing was rustig en stil. Boonop het ons 'n baie lekker ontbyt geniet.

Gerhard J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Netjies en skoon.

Barend M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Vila Mia is 'n veilige en rustige bly plek. Ek beveel Vila Mia grootlik aan enige iemand wat opsoek is na waarde vir geld en vriendelike diens. 10 uit 10!

Schalk S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelike verblyf.

Goeie diens, maar die ontbyt is nie ingesluit nie. Die verblyf is redelik hoewel die badkamer bietjie opknapping kort. Dit is egter nie 'n groot probleem nie, maar kan vinnig agteruitgaan. Dit is steeds baie goeie waarde vir geld met uitstekende diens. Neem asb kennis dat ontbyt nie by die prys ingesluit is nie en dit nogal 'n verleentheid is as jy dit eers die volgende oggend agterkom.

Villa Mae Gastehuis's terugvoer

Hi Schalk,

Weereens wil ek baie jammer sê oor die ontbyt. Soos verduidelik, wanneer gaste navraag maak sal dit aangetoon word dat die prys nie ontbyt insluit nie. Alhoewel ek meer as bereid was om vir julle te help met ontbyt, sal ek meer daarop bedag wees om dit onder voornemende gaste se aandag te bring dat dit nie ontbyt insluit nie. Meeste van die gaste wat navraag doen vra of ons ontbyt kan bysit.

Groete,
Estelle

Villa Mae Gastehuis
David J - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David J

Good and safe location.

The guest house is well situated for North West locations and staff are friendly and efficient.

Wynand V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en privaat.

Baie netjiese kamers en gasvrou en reuse smaaklike ontbyt.

Pauline Motlalipule M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline Motlalipule M

Excellent welcome to the guest house, friendly staff

Villa Mae is my number 1 choice in the area.

Ella D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon! Vriendelike mense!

Sien die sterre hieronder.

Pamella M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pamella M
Besigheidsreis

Uitstekend!

Uitstekende diens, met skoon en gerieflike kamers. Ek kan Villa Mae sterk aanbeveel.

Nastaschia H - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastaschia H

Enjoyed our stay..

See the stars below.

Pamella M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pamella M
Besigheidsreis

Baie goeie diens!

Kan Valla Mae sterk aanbeveel.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delportstraat 4, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06ef4265ed274c471205c0c74d57c03e9639fcb582c72c9e6722e4ffd3c92370dae28078684b929b3e1aabba459f8904301c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 4 Delport Street Schweizer-Reneke 2780 Noordwes 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -27.194487533748 25.331490039825
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!