Villa Margherita

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Margherita is 'n luukse boetiekhotelletjie wat in die hartjie van Swakopmund geleë is en oor 4 stylvolle geboue naby mekaar beskik.

Villa Margherita is 'n kombinasie van moderne kuns en historiese koloniale geboue. Die tuin word pragtig in stand gehou en daar is lieflike dubbelkamers en 'n privaat sitarea. Dis lekker afgesonder en bied persoonlike diens.

Elke kamer het 'n platskerm-TV, kluis, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, gratis WiFi en kamerdiens. Persoonlike skootrekenaars is op versoek beskikbaar, onderhewig aan beskikbaarheid.

Villa Margherita het 'n organiese bistro met 'n lekker versameling wyn en ander drank. Professionele massering en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Villa Margherita sien daarna uit om jou verblyf so spesiaal moontlik te maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Switsers

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Margherita gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 260 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za