Salt Rock Akkommodasie by Villa Marguerite | LekkeSlaap
+20

Villa Marguerite

Selfsorg
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugh Dent-rylaan 61 , Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Marguerite bied selfsorgverblyf in 'n pragtige Kaliforniese strandhuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan in Salt Rock. Gaste kan kyk hoe die dolfyne in die branders baljaar of die privaat strandpaadjie, wat na 'n beskutte strand lei, volg.

Dié huis het slaapplek vir 10 in 5 kamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping. Daar is 2 kamers op die onderste verdieping en ook 2 kamers op die tussenvloer. Daar is 3 kamers met koninggrootte-beddens en 2 kamers met 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens en/of storte.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele. Daar is ook oorgenoeg ontspanareas en dis ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Marguerite sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hugh Dent-rylaan 61 , Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugh Dent-rylaan 61 , Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbac9e24e777fda92ab0035636e5469ddb18661ed8273a6372e5abcfae47880f67f5c9453d455ba7607fb273b797eb2505e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 10) 61 Hugh Dent Drive Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -29.493543034887 31.246130233135
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za