Marlothpark Akkommodasie by Villa Marula | LekkeSlaap
+24

Villa Marula

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 680 Hornbill Street, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Marula is 'n ruim villa in 'n wildbewarea wat slaapplek het vir 6 gaste. Dis langs die Krugerwildtuin en het ongelooflike wild, voëls en safari toere.

Die villa het 'n verhewe dek, stoep, plonspoel en 'n braai-area (boma). Die villa het 3 dubbelkamers, waarvan 2 en suite is. Die derde slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer en is op die tussenvloer geleë met 'n derde gesinsbadkamer. Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n aparte, groot, volledig toegeruste kombuis, waaier, boeke en tydskrifte.

Wild wei om die villa rond. Die villa is in Marlothpark geleë wat op die suid-oos grens van die Krugerwildtuin is. Marlothpark en die Kruger word deur die Krokodilrivier geskei. Die wildtuin se Krokodilrivierhek is ongeveer 12 minute se ry vanaf die villa.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Marula sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Villa Marula
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 680 Hornbill Street, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Villa Marula het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 680 Hornbill Street, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbKN1eYOsGzeLOwrVSVgOGwF9obaHS6Su7LCQXDG2LGhBgm7RgL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 725  per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 680 Hornbill Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.356155695255 31.762786737434
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za