Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Med 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 1, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 499 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Med 12 is 'n oulike woonstel op die grondverdieping in 'n gesinsvriendelike kompleks in Dolphin-singel naby Thompsons Bay in Shaka's Rock. Dit is net 'n entjie se stap vanaf Willard-hoofstrand in Ballito. Dit is ook gerieflik naby Checkers. Die Noordkus bied 'n rits restaurante en koffiewinkels wat net 'n paar minute van die kompleks af is.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer het of 'n dakwaaier of lugversorging.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV met Netflix en gemaklike sitplek. Hierdie area lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en gasbraaigeriewe.

Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste kan gebruikmaak van die kompleks se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad en braai-area insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Med 12 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Villa Med 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Elandstraat 1, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Med 12 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 1, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed302f098d6f948286fbec57543236cdf98974562f547138bb17f839d9cb7b1fd876a964ad28d54d23cd5c069da201931272?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Eland Street Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.528924513749 31.221894103705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem