Stilbaai Akkommodasie by Villa Merwede | LekkeSlaap
+8

Villa Merwede

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Villa Merwede is ’n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in ’n stil doodloopstraat in Stilbaai. Dié dorpie is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, ’n riviermonding en verskeie marinie- en voëllewe.

Dié eenslaapkamer-eenheid is op die tweede verdieping geleë en word via trappe bereik wat buite die huis is. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n addisionele enkelbed kan vir 'n derde gas voorsien word. Daar is ’n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die kombuisie is toegerus met ’n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, ysmasjien en basiese toebehore. Daar is gemaklike sitplek en ’n TV met DStv in die leefarea. Braaigeriewe is beskikbaar.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanpaaie, Stilbaai se strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Merwede sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Villa Merwede
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Merwede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeNrWdJVl8qieSuNyHctbzr2Yde2qrWwjJLOXbOxFMr9mAesXg3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 74 Erica Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.355659 21.403062
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za