Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Mia is in St Lucia geleë en bied gehalteverblyf aan 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op die grondverdieping en het lugversorging, 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Daar is lieflike braaigeriewe voor die woonstel beskikbaar en die kompleks het ook 'n swembad.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Mia sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Villa Mia
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Ligging

  • Katonkelstraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Mia het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb11f7a53a9e89ffd59293ab2c10a209d83388ac6384a4ee064959a14e8e3556242c3c086c19ffe10025b4ddb78513a772472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 9 5 1 4 Katonkel Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.374744676978 32.412492200618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem