Randburg Akkommodasie by Villa MikaMora | LekkeSlaap
+31
+31

Villa MikaMora

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 095 R767 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dale Brook-singel 3, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa MikaMora bied onafhanklike woonstelle en suites met privaat ingange in 'n rustige omgewing in 'n gesogte deel van Johannesburg naby allerlei sake- en ontspanningsgeriewe. Die eenhede word daagliks gediens.

Die verblyf bestaan uit sake-suites en selfsorggesinswoonstelle met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk (2 volwassenes en 2 kinders tot 21 jaar), 2-enkelbebed suites met tussendeur wat slaapplek vir 6 gaste bied, dubbelsuites (slaapplek vir 8) en tripel-gesinsuites (slaapplek vir 10) wat individueel versier is. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer en kombuisie. Al die suites het lugversorging, 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Daar is 'n kragopwekker op die perseel, so die villa word nie deur kragonderbrekings geaffekteer nie.

Elke eenheid word op 'n selfsorgbasis bespreek, maar ontbyt, aandete en gepakte middagetes is almal op versoek beskikbaar. Bespreek 'n toer na vername besienswaardighede in Gauteng, of 'n pendeldiens deur MikaMora Tours & Transfers wat 'n toonbank by ontvangs het, indien nodig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Villa MikaMora
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dale Brook-singel 3, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Villa MikaMora het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 095
Vanaf R767
per nag (plek vir 2)
was R1 095
Vanaf R767
per nag (plek vir 2)
was R1 095
Vanaf R767
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dale Brook-singel 3, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnRExWVWqnIKRrqlXA2WCHxEyD454QmQwzKLPw7luQUhmyQLaQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 095, nou Vanaf R767  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Dale Brook Crescent Victory Park 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.141434248471 28.005804877263
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za