Shelly Beach Akkommodasie by Villa Moya 26 | LekkeSlaap
+5
+5

Villa Moya 26

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 786, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Moya 26 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach.

Hierdie klein woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, toonbankstoof, 'n wasmasjien en oorgenoeg ingeboude kaste.

Daar is 'n sitkamer langsaan met sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie slimkaart, kabels en dekodeerder saambring. Veilige parkeerplek is beskikbaar in die kompleks.

Villa Moya 26 is 5 tot 10 minute se ry vanaf die hoofstrand en Shelly Centre en 20 minute van Margate se strand af, afhangend van verkeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Moya 26 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marine-rylaan 786, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 786, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEuygXo6GiBGfXbJ33bj5TgKc4CtvRjTLP9rRBshhsfe858snwT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 786 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.795307 30.416362
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za