Pennington Akkommodasie by Villa P14a Selborne Golf Estate | LekkeSlaap
+19
+19

Villa P14a Selborne Golf Estate

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa P14a Selborne Golf Estate is in die Selborne Gholflandgoed geleë, net 10 minute se ry vanaf die strand in die ouwêreldse dorp, Pennington. Gaste kan die sonsondergang vanaf die patio geniet wat uitkyk oor die pragtige gholfbaan en die voëllewe.

Dié villa beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gaste-toilet en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en het 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die villa het oorgenoeg kasspasie, linne, swemhanddoeke, badhanddoeke en het ook volledige DStv. Die leefarea bied toegang tot die patio met buitemeubels en gasbraaigeriewe. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Die landgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan, spa, tennisbane, voetslaanroetes, swembaddens en 'n speelarea vir kinders.

Dis ideaal vir 'n gesin of 2 en nie geskik vir meer as 6 volwassenes nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa P14a Selborne Golf Estate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Villa P14a Selborne Golf Estate
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ou Hoofweg, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa P14a Selborne Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw3Ao5forBC5ZGEt0I7vriwbj0yVezd43t1xQwAkS5pnYAcxCaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Old Main Road Selborne Golf Estate 2000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-14:00 10:00 -30.375683191771 30.678335892343
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za