LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Palmera | LekkeSlaap
+19

Villa Palmera

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Villa Palmera
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charles N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en daar was ’n groot erf vir ons hondjies.

Marlene V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en lekker.

Ons het baie lekker gebly daar en dit was gerieflik naby aan die dorp ook. Ons is nie swem mense nie, maar daar is 'n lieflike swembad wat ook gebruik kan word. Die enigste wat bietjie gepla was die TV, maar jy gaan nie weg om TV te kyk nie.

Bertie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie S
Enkelreisiger

Goed, vriendelik en het aan vereistes voldoen.

Goed geörganiseerd en 'n plesier om daar te wees. Wens ek kon langer bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good, friendly and fit for purpose.

Well organised and a pleasure to be there. Wish I could stay longer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charmoné G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charmoné G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Hartlik verwelkom. Skoon en netjies.

Johannes C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zeer fijne nette B&B.

Een zeer vriendelijke ontvangst en een hele mooi kamer maakte ons erg blij. Zeker een plaats om terug te komen.

Paul W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great home.

We stayed in Olive Tree room, which was well equipped. Lovely salt water pool and lounging area. Near to shops and beaches. Suggestion for hostess: the windows onto the outside can easily be reached by standing on the raised wall garden. A single burglar bar would prevent access.

Villa Palmera's terugvoer

Thank you for your feedback. I have put burglars bar on the window in question.

Villa Palmera
Deon V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Baie aangename verblyf en geriewe. Die gasvryheid was ongelooflik. Ons sal enige tyd terugkeer en ook mense aanbeveel om daar te bly.

Seona J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Seona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Pragtige fantastiese kamer. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Gaan uit hul pad om jou te help om jou welkom te laat voel. Enigste probleem is parkering. Maar anders as dit was dit 'n wonderlike plek om te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

A lovely fantastic room. The owners are very helpful and friendly. Go out of their way to assist and make you feel welcome. Only issue is parking. But other than that what an awesome place to stay at.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Alles was perfek.

Almal was behulpsaam. Alles was op sy plek. Alles skoon en netjies. Komplimente aan die eienaars.

Nadia T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T
Enkelreisiger

Oukei.

Daar was geen waaier or lugverkoeling. Ek het gesukkel om te slaap.

Gregory N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, friendly housekeeper. Will gladly do it all over again.

Highly recommend.

Bronwyne E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie vriendelik, baie behulpsaam, baie lekker gebly.

Drika M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie skoon en netjies gewees en die mense behulpsaam.

Ons het baie lekker daar gebly. Daar is 'n klein swembadjie wat jy in kan afkoel. Hulle kan miskien kyk om 'n waaier in die kamer te sit, veral in die somer. Hulle het elke dag kom skoonmaak met nuwe handdoeke wat hulle voorsien het. Op die perseel doen hulle wasgoed ook.

Villa Palmera's terugvoer

Goeiemiddag Drika,
Dankie, dit was 'n groot plesier gewees, daar is waaiers in die hangkaste, gewoonlik sê die bestuurderes dit aan die gaste met aankoms. Hoop ons sien julle weer een van die dae.
Groete,
Este

Villa Palmera
Elina L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elina L
Gesin met tieners

Veilig, rustig en vriendelik.

Vriendelike gasvrye eienaars. Baie dankie vir heerlike verblyf.

Villa Palmera's terugvoer

Goeie Middag Elina,
Groot plesier was so lekker dat julle hier was. Julle is enige tyd welkom.
Groete,
Jacques en Este

Villa Palmera
Elmari N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

We really had a fantastic time in Mosselbay, the hostess was extremely friendly and we really enjoyed our room!

Villa Palmera's terugvoer

Hi Elmari,
Big pleasure, so glad you enjoyed your time with us.
Kind Regards,
Este and Jacques

Villa Palmera
Lopdewyk B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lopdewyk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik geleë.

Was voorheen hier en sal enige tyd weer terugkom. Baie gerieflik en sentraal geleë wat verblyf nog meer aangenaam maak.

Villa Palmera's terugvoer

Baie dankie, jy is enige tyd weer welkom, dis altyd lekker om juller hier te hê.
Groete,
Este en Jacques

Villa Palmera
Isak P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Isak P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie die moeite werd nie.

Met my aankoms het die eienaar vir ons 'n ander kamer aangebied, weet nie waarvoor nie? Ek glo sy het die beddegoed verander, na oms ingecheck het, toe ons na 2 ure terugkom toe kom ek dit agter. Ons ht 7 uur se kant weer teruggekom, toe is die voorportaal se lig af, ons het nie geweet waar om die lig aan te sit nie, my vrou het teen die stoele vasgeloop met bagasie. Sy stel voor om die ander kamer te gee wat ons nie bespreek het nie, dit was aan die buitekant, dit het gereën, ons moes deur die voorportaal in die agterjaart loop, die teëls is nat, dit was donker en nie aangenaam nie. Die gevolg was ons het dadelik weer opgepak, ek het hulle sleutel daar gelos en verder gery. Ek het bogenoemde klagtes dadelik per whatsapp gestuur na die nommer wat in die kamer beskikbaar was. Ek kon sien dit was gelees, maar niemand het teruggekom nie, wel die volgende dag was die terugvoer nie aangenaam nie. Ek is glad nie tevrede met die diens nie, dis uiters swak gewees.

Villa Palmera's terugvoer

Hallo Isak,

Ons het julle gratis opgradeer na ‘n grooter kamer weens daar plek was. Ons doen dit baie keer om ons gaste gelukkig te maak. Indien julle nie gelukkig was met die nuwe eenheid nie kon julle net aangedring het op die kleiner kamer en ons sou julle met graagte geskuif het. Jammer jy het ongemaklik gevoel en gedink daar is ‘n agenda daarmee. Ons was dadelik vlieks toe daai Vrydag toe julle inklok en ek het ek ook my personeel afgegee want dit was naweek. Niemand was op die perseel om enigsins linne om te ruil nie en ons het water beperkings en gee om vir ons linne. Daar was grys linne op die bed, goeie 100 persent Woolworths linne wat skoon en vars oorgetrek was al van die oggend af. Ons het van die duurste glyvaste teëls juis as dit reen dat niemand gly nie. Al die buiteligte was aan toe ons 19h00 uur die aand van die vlieks afgekom het soos wat ons dit aangelos het 16h00 uur die middag. Al die lig skakelaars is groter as normaal. In meeste huise en plekke is dit norm dat enige skakelaar aan die kant van ‘n ingang sit reg as iemand instap. Groete en sterkte vir jou pad vorentoe.

Groete,
Die Villa Palmera Span

Villa Palmera
Annel C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die perfekte.

Villa Palmera is op die perfekte ligging geleë. Baie sentraal, maar nie tussen geraas nie. Dit is stil en rustig. Die plekkie is skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

Margaritha M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Margaritha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Kamer was baie baie koud. Die kamerdeur het heelnag gekap van die wind en iemand was in die kamer deur die dag toe ons nie daar was nie en niemand het laat weet dat daar iemand gaan kom skoonmaak of iets nie. (Ons was baie ongelukkig daarmee!)

Villa Palmera's terugvoer

Margaritha dankie vir jul terugvoer. Met incheck het ek vir julle gese daar is ekstra komberse in die kas en ek gee met liefde vir jul nog komberse indien jul koud kry. Ons het verwarmers ook julle moet net gevra het. Sou enige tyd vir julle gegee het julle kon net gevra het. Die wind het baie gewaai die tyd wat julle hier was, dis nie regtig iets wat mens kan voor help nie. Om die standaard en diens hoog te hou is skoonmaak dienste ingesluit in die prys en dis n diens wat ons gee waaroor nog nooit enige gaste oor gekla het nie, almal verwelkom dit want dan hoef hulle nie skoon te maak op hul vakansie nie. Jammer ons het probeer help om julle kamer skoon te maak.

Villa Palmera
Amanda S C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die woonstel het voldoen aan ons vereistes. Dis sentraal geleë. Veilige omgewing.

Sakkie D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Was baie lekker. Netjies en skoon.

Yolanda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Villa Palmera het aan al ons vereistes voldoen vir 'n lekker wegbreek.

Sal beslis weer daar gaan bly. Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Klein, maar gerieflik toegerus.

Elene P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, sentrale en stil woonbuurt.

Pragtige en sentrale ligging. In 'n woonbuurt wat veilig en skoon is. Definitief waarde vir geld vir slegs om een aand oor te slaap

Lizette W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stil en rustig.

Dit was my eerste keer in Mosselbaai, sal weer gaan.

Lyn M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn M
Saam met vriende

Perfect for us.

It was perfect for our overnight stay. Lovely linen and beautifully decorated and the host was very friendly.

Albert T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie behulpsame gasvrou en -heer. Welkom laat voel vandat ons arriveer het. Sal definitief weer van hulle verblyf gebruik maak en aanbeveel.

Lopdewyk B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lopdewyk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik vir twee persone.

Was baie netjies en gerieflik - ideaal vir die doel waarvoor ons dit benodig het.

Sonja N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik.

Die eenheid waarin ons gewoon het, het nie veel privaatheid gehad nie omrede die slaapkamer deur op die ingang van die gastehuis oopmaak. Te min vensters na ons smaak en eenheid was baie warm, waaier nie veel gehelp nie, sal dalk volgende keer 'n ander eenheid boek.

Natalie A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Exceeded my expectations. Felt that we were really on a vacation, felt very spoilt with the cleaning service.

Lian V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian V
Saam met vriende

Baie netjiese kamer, uitstekende diens, fantastiese ligging.

Ek het die blyplek vier dae voor die tyd bespreek en nie geweet wat om te verwag nie. Ons was uit die veld geslaan deur die vriendelike ontvangs van ons gasheer, Este, toe ons arriveer. Die gastehuis het alles wat mens nodig het. Die kamer was baie skoon, die kombuis is ten volle toegerus en die badkamer het 'n ruim gevoel. Sal verseker hierdie plek aanbeveel en sal beslis my keuse wees vir verblyf as ek weer in die Mosselbaai omgewing is.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruns-straat 86, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMY2Rf67ZnbNrtQt6YPfVPBzyQA6y2KNynmUdi0vySPTeZtahUZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 86 Bruns Street Linkside 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.186775 22.143632
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!