Villa Petit Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Petit Guest House is 'n rustige toevlugsoord wat skuil tussen die Melkhoutbome in die hartjie van Jeffreysbaai.

Verblyf beskik oor 6 smaakvol versierde eenhede en het slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Linne en handdoeke word voorsien, braaigeriewe is beskikbaar op versoek, Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan 'n glasie wyn onder die Melkhoutbome geniet.

Die gastehuis is sentraal geleë naby verskeie winkels, restaurante en die strand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Petit Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R740 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za