LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+56
B&B in Claremont

Villa Puccini

15% AF!
Naweekaanbod
Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2026 tot 10 Okt 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 3 Malines Avenue, Claremont, 7708, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Villa Puccini bied oornagverblyf in die hartjie van die welige woonbuurt Clarmont, Kaapstad. Hierdie B&B fokus op persoonlike diens in 'n ontspanne, diskrete omgewing wat dit ideaal vir verblyf in die pragtige en ikoniese Moederstad maak.

Verblyf word in 2 kamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne. Daar is 'n instapstort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n Nespresso-koffiemasjien, yskassie, ketel en 'n haardroër in. Daar is ook 'n TV met Netflix sowel as gratis WiFi. Een van die kamers het Franse deure wat direk na 'n gemeenskaplike swembadarea lei.

Gaste kan ontbyt op die beskutte stoep geniet. Die verblyf is slegs 'n entjie van Nuweland se bekende krieket- en rugbyveld. Dit is ook binne stapafstand van verskeie skole en inkopiesentrums.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 3 Malines Avenue, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
15 % AF
R2 800 R2 380
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 800
15 % AF
R2 800 R2 380
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 800
15 % AF
R2 800 R2 380
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Malines Avenue, Claremont, 7708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2ab800505d705e210f0c727291daac26560b9b69c0cffe082f111344fb96391c84454d5eacc121cb23c658a0984bb4a6447?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 380 per nag (plek vir 2) 3 Malines Avenue Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.975273 18.475283

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang