Port Edward Akkommodasie by Villa Rica 2 | LekkeSlaap
+15
+15

Villa Rica 2

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramseylaan, Villa Rica 2, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Rica 2 is 'n ruim selfsorgvakansie-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Port Edward. Dit is slegs 'n entjie se ry vanaf die hoofswemstrand en 5 km vanaf die Wild Coast Sun-hotel.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dit het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei slaapkamers het plafonwaaiers. Die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die beskutte stoeparea. WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n hout-etenstafel met 6 stoele. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die beskutte stoep het 'n veerpyltjiebord en bied toegang tot 'n patio met 'n etenstafel buite. Daar is ook 'n klein omheinde tuinarea met braaigeriewe wat 'n Weberbraai insluit. Gaste het toegang tot 'n enkelmotorhuis en parkeerplek vir 1 ekstra motor voor die motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Rica 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Villa Rica 2
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ramseylaan, Villa Rica 2, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Rica 2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramseylaan, Villa Rica 2, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNjQ5YWVlLTk5YjUtNDFlMy04MDllLTUxNzExZWU1NDQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Ramsey Road 2 Villa Rica 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.055134 30.21347
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za