Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Riviera Woonstel 25

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Riviera Woonstel 25 is 'n selfsorg-eenheid op die boonste verdieping van 'n veilige kompleks langs die Villa Riviera Hotel in Hartenbos. Hierdie woonstel is naby die strand, ATKV-amfiteater, waterfront en waterpark.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese breekware, eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke en 'n platskerm-TV met Netflix, Amazon Prime en YouTube. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n vlekvryestaal-binnebraai en die skuifdeure lei na die balkon met uitsigte oor die strandmeer. Veilige motorhuisparkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Riviera Woonstel 25 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Villa Riviera Woonstel 25
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emmie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Port Natal-weg, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Riviera Woonstel 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ef2cce93bce9a333c7fc9abc0935eb1fc793be4e19ecd1275cf6e55954fb19966df2918ea6a45e3746d20cde49e9d4f4b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Port Natal Road Villa Riviera 25 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.118291653883 22.117377996542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem