Fichardt Park Akkommodasie by Villa Rose Cottages | LekkeSlaap
+42

Villa Rose Cottages

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Kruger-straat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Rose Cottages is in Fichardt Park aan die suidelike buitewyke van Bloemfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 gastekamers. Villa Rose Cottages is maklik bereikbaar vanaf die N1 Curielaan-afrit, en die ligging bied toegang tot verskillende winkelsentrums, restaurante en die Windmill Casino.

Daar is 2 smaakvol gemeubileerde gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en het gratis WiFi en 'n TV. Elke kamer het ook sitareas en 'n kombuisie wat vir basiese selfsorg toegerus is met 'n yskas, induksieplaat, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Rosepark-hospitaal is 1,2 km verder en Bram Fischer Internasionale Lughawe is 17,5 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Villa Rose Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piet Kruger-straat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Rose Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Kruger-straat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA102e4c430880da8af20e32ebb31e2c3546108981fe36cbab827ab0000fd007c658c838e4cdf9cfb438fc296b070ac1edfdfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 21 Piet Kruger Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.155220450963 26.17994682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za