Villa Royale 502
Opsomming van Resensie
Christi V - Jan 2021
Gemiddeld
Perfekte ligging, baie stil en 'n baie lekker ligging om te ontspan
Michelle B - Okt 2020
Gemiddeld
Jy sien die see oral waar jy kyk!
Leoni A - Okt 2019
Gemiddeld
Amazing view and tranquil.
Tiaan D - Mei 2019
Gemiddeld
Asemrowende see-uitsigte vanuit elke rigting.
Villa Royale 502's terugvoer
Goeiemore Tiaan
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek
Groete
Karen von Wielligh
Jan V - Feb 2019
Gemiddeld
It was nice. I enjoyed the stay and the view. I recommend it to anyone who wants to go on a nice vacation.
Villa Royale 502's terugvoer
Good afternoon Jan
Thank you for the nice review, we look forward to you booking with us again
Kind Regards
Karen @ Chas Everitt Ballito
Albert K - Jan 2019
Gemiddeld
Asemrowende see-uitsig!
Lees meerVilla Royale 502's terugvoer
Goeiemiddag Albert
Dankie vir u mooi resensie. Die skoonmakers is veronderstel om die vloere te vee en te was, badkamers skoon te maak en die beddens op te maak. Ons sien daarna uit dat u weer met ons bespreek.
Groete
Karen @ Chas Everittt Ballito
Vernon V - Jan 2019
Gemiddeld
Besonderse uitsig vanuit elke vertrek.
Villa Royale 502's terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Vernon. Ons sien daarna uit dat u weer by ons bespreek
Groete
Karen
Jo-ann B - Nov 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Villa Royale 502's terugvoer
Goeiemiddag Jo-ann, dankie vir u terugvoering. Villa Royale, die kompleks se beheerraad self, vereis dat alle gaste elke bladsy van hulle reels parafeer, die laaste bladsy teken, 'n huurkontrak en afskrifte van elke volwassenes se ID voorsien. Daar is ongelukkig baie papierwerk nodig om by hierdie spesifieke kompleks te bespreek.
Ek het vergeet dat u laat weet het u kom eers die Saterdag in en nie die Vrydag, jammer daaroor.
Groete,
Karen
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwynrylaan 17, Sheffieldstrand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom