Villa Schreiner

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Schreiner is 'n gastehuis in Jukskeipark, Fourways, naby aan 'n verskeidenheid winkelsentrums, Monte Casino, die Coca-Cola Dome en Olivedale Hospitaal. Ons gastehuis bied gerieflike en bekostigbare verblyf.

Die kamers is individueel versier en kyk uit oor die pragtige tuin en die swembad. Daar is DStv en gratis WiFi in elke kamer. Daar is braaigeriewe en gaste kan die tropiese tuin en swembad geniet. Ontbyt word op die sonstoep, of in die formele eetkamer, bedien. Ons bied ook gratis, veilige parkeerplek op die perseel.

Jy sal 'n verskeidenheid restaurante, boetieks en 'n koffiewinkel aantref by die nabygeleë Douglasdale Inkopiesentrum, slegs 800 m van ons af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Schreiner gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za