Villa Shells

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Shells is in die lieflike voorstad La Lucia en bied verblyf in 'n gastehuis met 'n swembad. Dié gastehuis is 500 m vanaf die strand, 5,5 km vanaf die Umhlanga Ligtoring en 8,9 km vanaf Kingsparkstadion.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers met 'n blou-en-wit Griekse tema. Elke slaapkamer het 'n kombuisie met 'n sitarea en sommige slaapkamers het stoele en 'n afdak met 'n uitsig oor die swembad. Elke slaapkamer het toegang tot 'n badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is gratis WiFi en braaigeriewe. 'n Volle engelse ontbyt is beskikbaar.

Die gastehuis is net 210 m vanaf die middedorp met restaurante, 'n Spar-inkopiesentrum en 'n drankwinkel. Umhlanga is 5,5 km vanaf die gastehuis en gaste kan die strand, promenade, winkels en restaurante besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Shells gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za