Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Shiloh

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gentoostraat 99, Agulhas, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Shiloh is 'n oulike selfsorg-vakansiehuis in Agulhas, waar die Atlantiese en Indiese Oseaan mekaar ontmoet. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die vuurtoring en see wat vanuit elke hoekie van die huis gesien kan word. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n lessenaar en 'n pragtige see-uitsig. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elkeen van hierdie kamers se en suite-badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis het ook 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas toegerus is. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser. Gaste kan maaltye by een van die 2 sessitplek-etenstafels nuttig. Daar is ook binnebraaigeriewe en 'n pizza-oond. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek. Gaste kan ook bergfietsry, voetslaan en na die vuurtoring stap wat net 800 m van die huis af is. Die sterre saans is ideaal vir sterrekyk en daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Shiloh sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Shiloh
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Heather Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Gentoostraat 99, Agulhas, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Shiloh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gentoostraat 99, Agulhas, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60abc6f4dc975450cba147a5e9e885f64aa9aaa6d0e611413e126cedb9da36a5e6cf1b9f755712b42cc97533b04d9947a38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 99 Gentoo Street Agulhas 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825344734646 20.000363697484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem