Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Spa Holiday Resort

  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 14, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Spa Holiday Resort is 'n pragtige, tropiese vakansie-oord met fantastiese geriewe. Dit is in Illovo Beach op KwaZulu-Natal se Saffierkus. Die oord word deur 'n gesin besit en bestuur en dit beslaan sowat 2 hektaar se goed-onderhoude grasperke en gevestigde bome wat as die tuiste van 'n oorvloed voëltjies dien.

Verblyf is beskikbaar in verskeie ruim selfsorg-villas en hout-chalets wat elegant ingerig is. Die villas en hout-chalets is tussen die bome geleë en bied lekker baie dekspasie en oorgenoeg ruimte om in die buitelug te ontspan.

Daar is ook groot, skaduryke staanplekke op die gras vir karavane, kampeerwa's, motorwoonwa's en tente en die staanplekke het elkeen al die moderne geriewe wat 'n gereelde kampeerder van 'n top-oord sal verwag.

Die Villa Spa Holiday Resort bied 'n sauna, vlugbalbaan, trampoliens, 'n kinderspeelarea, 'n alkoholvrye grasdakkroeg en braai-area en 'n sprankelende swembad wat in die winter verhit word. Ouer kinders en volwassenes sal baat vind by die speletjieskamer waar daar 'n pooltafel, tafeltennistafel, videospeletjies en 'n TV-sitarea is. Daar is biblioteekboeke wat enigiemand kan uitneem en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.

In seisoentyd word gesinspeletjies, toernooie en aantrek-aangeleenthede georganiseer, asook 'n La Leche-kroeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Villa Spa Holiday Resort
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 3

Ligging

  • Elizabeth-laan 14, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Spa Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 14, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA942a6ff28e80fa2bd2fad57592355253eed82687c7a6ae22a5bd729c898912f13f9820206bd5a2701f1ef28050f44a127e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 15 Elizabeth Avenue Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.1182414 30.8475223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem