+50
Selfsorg in Wavecrest

Villa Sundown

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Slegs geregistreerde gaste word toegelaat — geen ekstra besoekers of oornagverblyf sonder vooraf reëling nie.

Neem asseblief kennis dat die 4-slaapplek en 8-slaapplek aangeheg en op dieselfde eiendom is. Die parkeerarea word gedeel, maar daar is aparte ingange.

Respekteer stil ure: 22:00–07:00 (geen harde musiek of geraas nie).

Geen rook binnenshuis nie — rook slegs in aangewese buite-areas met asbakke.

Hou die eiendom netjies; rapporteer skade onmiddellik. Oormatige gemors kan 'n bykomende skoonmaakfooi tot gevolg hê, wat van die breekskadedeposito afgetrek sal word met uitklok.

Gebruik braai/lapa verantwoordelik — moenie vure onbewaak laat nie en maak skoon na gebruik. Maak asseblief die braai skoon voor uitklok.

Die swembad is slegs beskikbaar vir die 4-slaapplek (2-slaapkamer woonstel) — geen duik of rowwe spel nie; kinders moet onder toesig wees.

Geen troeteldiere nie.

Sluit deure en hekke; hou die elektriese hek toe aangesien dit nie outomaties sluit nie. Verlies van sleutels/afstandbeheer sal teen 'n bykomende koste gehef word.

Wasmasjien en waslyn word gedeel en slegs op aanvraag beskikbaar — wees asseblief bedagsaam.

Gaste is aanspreeklik vir enige skade of verlies tydens hul verblyf.

Stel asseblief die gasheer onmiddellik in kennis indien enigiets breek sodat ons kan help.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Anaboom Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d2eff79527945657e90d15568232f5efff8bad0cb7deddea12243c04630571748fa8b576048a1d523d899f7de9d27865b0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 17 Anaboom Street Wavecrest 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.0282814 24.9222277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang