Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Tarentaal

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Fish Eagle
Selfsorg
Blue Crane
Selfsorg
Swallow-suite
Slegs die verblyf
Egyptian Goose
Selfsorg
Red Bishop Gesinseenheid
Selfsorg
Tilapia Lodge: Luukse Tent
Selfsorg
Huisreëls

Hout kan teen ekstra koste met aankoms voorsien word en daarna sal ekstra hout teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar wees. Slegs kontant.

Klein- tot mediumgrootte troeteldiere word toegelaat solank hulle gesosialiseer en ingeënt is.
Geen groot, ongesosialiseerde honde word toegelaat nie.
Doen asb. navraag hieroor voordag jy bespreek.
Daar is vriendelike mediumgrootte-honde asook 'n paar katte op die perseel.

Ouertoesig is nodig vir gaste onder die ouderdom van 18 jaar by die swembad, warmbaddens, klimraam, rivier en algemene area. Die instansie kan nie aanspreeklik gehou word vir enige toevallige skade of beserings nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614c0d11d1fee2e537a0bba9214c4d3bc75cbe4196281df61aef10d93ae4e92356b1a3edd9c0557648d642bee7f84adcdc74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Villa Tarentaal Van Der Stel Street, Portion 3 of Farm 381 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.2737197 19.1414718
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem