Villa the Cherry

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa the Cherry is 'n luukse seekant-eenheid in 'n unieke omgewing. Dit spog met 'n ontwerp wat al in baie internasionale tydskrifte gebruik is. Die eenheid is op 'n krans geleë en bied 'n onbelemmerde uitsig oor die see. Dit is ook langsaan Walkerbaai Natuurreservaat geleë. Daar is heel dag lekker skadukolle en sonplekkies om van te kies en gaste word bederf met 'n ongelooflike uitsig oor die see deur die dag en die pragtige sterrehemel saans.

Die 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en hul eie badkamer. Daar is slaapplek vir 6 volwassenes. Dit is stil, veilig, privaat en rustig. Gaste sal nie enige verkeer hoor nie, net die wind, golwe en walvisse. Dit is seker die beste plek in die wêreld vir walviskyk van jou gemakstoel af. Gaste sal die geleentheid hê om te sien hoe walvisse in die water baljaar en geboorte skenk aan hul kalfies.

Villa the Cherry bied 'n unieke uitsig op die walvisse wat van Junie tot November hier aan ons kus kom kuier.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa the Cherry sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa The Cherry gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 850 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]