Margate Akkommodasie by Villa Tropicana | LekkeSlaap
+26
+26

Villa Tropicana

18 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margate-rylaan 4, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Tropicana is 'n gastehuis wat in die gewilde Suidkusdorp, Margate geleë is.

Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n platskerm-TV met OpenView-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinskamer beskik oor 'n en suite-badkamer en 'n klein sitkamer met 'n slaapbank.

Gaste het toegang tot 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe. Die gastehuis is omring deur 'n welige tuin met 'n lapa en 'n swembad. 'n Heerlike Engelse ontbyt word elke oggend in die sitkamer bedien. Wasgeriewe is beskikbaar, sowel as gratis WiFi.

Dié gastehuis is net 1 km van die naaste strand af, 2 km vanaf Margate se hoofstrand en 4 km vanaf die Uvongo-meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Villa Tropicana
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Margate-rylaan 4, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Tropicana het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margate-rylaan 4, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOWuy4tW2KiaQsRRO6RB6klEBRc8YJo7eYJrjGNxIR5uWw3xSsB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 4 Margate Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.853362 30.375343
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za