Villa Valencia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie bed en ontbyt in Pinetown bied 'n panoramiese uitsig oor Durban, 'n buite-swembad, masseerdienste,'n speelkamer, gratis private parkering. Elke kamer het'n eie balkon.

Die lugverkoelde kamers by Villa Valencia is toegerus met 'n TV, yskas en ander selfsorgtoebehore. Valencia beskik ook oor kamers met 'n klein kombuis en 'n sitgedeelte met gemakstoele en tafel.

Alle kamers beskik oor 'n private ingang met braaigeriewe. Gaste kan 'n lyfmassering geniet of langs die swembad ontspan. Die sitkamer van Valencia bied 'n verskeidenheid boeke om te lees.

Die middestad van Pinetown en die New Germany natuurreservaat is ongeveer 3km weg. Villa Valencia is in Durban geleë en besienswaardighede in die omgewing sluit in, die Universiteit van KwaZulu-Natal,Sahara Stadium Kingsmead en uShaka Marine World. Bykomende besienswaardighede sluit in die Killie Campbell Africana biblioteek en die Durbanse botaniese tuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Valencia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za