LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Valencia | LekkeSlaap
+9

Villa Valencia

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 27 resensies vir Villa Valencia
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Thulasizwe C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulasizwe C
Saam met vriende

Excellent.

Place is clean, friendly staff, loved everything about the place.

Gert R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gert R
Besigheidsreis

Die slegste ervaring in jare tot nou toe.

Ek reis baie en slaap gereeld in oornagplekke oor. Hierdie was die slegste ervaring wat ek in jare tot nou toe gehad het. Die volgende het gebeur: My bespreking was betaal en bevestig, maar die ontvangsdame het nie geweet van my of 'n kamer voorberei nie. Selfs nadat ek die webtuiste gebel het. 'n Onvoorbereide kamer word my toegeken, maar die standaard van die beddegoed was pateties (ek het foto geneem daarvan en wens ek kon dit hier plaas om te wys). Na ek geweier het om daar te slaap is daar vinnig 'n ander kamer reggemaak. Toe ek eers binne is, kom ek agter hoe afgeleef die plek is. Ook was daar stof op verskeie plekke. Die ontbyt was smaakloos en onder standaard (eiers olierig en die wors kliphard) Die bottle ketchup was so vuil en aangepak rondom die opening dat ek dit liewer nie gebruik het. Ek het nie die ontbyt klaar gemaak nie - eerder elders vir my ordentlike ontbyt gaan koop. Positief kan ek sê dat die ontvangsdame wat my gehelp het, deurgaans vriendelik was en probeer het om my tegemoet te kom. Nêrens het die bestuurder na my toe teruggekom en enige terugvoering oor my klagtes gegee nie.

Danie W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Danie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie aangenaam.

Die plek se ligging is baie mooi. Die kamer was gerieflik. Die kos was goed voorberei.

Michael J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Besigheidsreis

Skoon en gerieflik.

Naby winkelsentrums.

Genevieve M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve M
Enkelreisiger

Baie mooi en netjies.

Ek was slegs een nag daar. Dit was baie gerieflik geleë. Die kamer was netjies en baie skoon. Baie lekker gebly sonder enige probleme.

Vernon B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Vernon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aanbeveel vir mense wat kniegprobleme het nie.

Villa Valencia se trappe word nie aanbeveel vir 'n persoon wat loopprobleme het nie. Die trappe is onreëlmatige hoogte en wydte, met geen handrelings om jou te stut nie.

Pieter K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Enkelreisiger

Uitstekend en baie beïndruk.

Baie tevrede, kamer skoon en netjies. Ontbyt was van uitstekend en die diens vyfster.

Lisa H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa H
Gesin met tieners

Homely

Very friendly staff, comfortable, good breakfast. Rooms just need some TLC.

Pertunia S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pertunia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I did not enjoy my stay at all.

The mat on the floor caused my sinus to be worse. I was sneezing the whole weekend due to the smell and dust the mat caught so I would recommend the other rooms which doesn't have mats for people like me who has sinus.

Hendrien V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrien V
Enkelreisiger

Fantasties!

Hul het soveel moeite gedoen en my met als gehelp!

Jan A - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A
Enkelreisiger

My verblyf was baie aangenaam, dankie. Sou net graag onderdak parkering wou hê.

Die gastehuis is een van die bestes wat ek al in gebly het. Net een probleem, daar is nie 'n afdakkie oor die kamer se buitedeur nie. Dit is 'n probleem as jy 'n roker is.

Eric V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Eric V
Enkelreisiger

Geen bestuur en swak ventilasie.

Bestuur totaal afwesig in 4 dae se verblyf. Kamers beknop en baie bedompig.

Leon W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Awesome.

Beautiful place to stay. Peaceful, quiet and serene. Staff friendly and helpful and the food is great!

Nina W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina W

Safe and friendly environment.

A little bit run down.

Lodewyk D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ontvangs, netjiese kamers met alles wat nodig is, persoonlike diens en baie waaarde vir geld.

Ons het baie aangename verblyf geniet. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die wooneenhede is netjies en skoon en toegerus met alles wat nodig is. Na 'n aangename nagrus het ons 'n heerlike ontbyt geniet. vanaf die balkon het ons 'n pragtige uitsig oor die stad gehad. Dit was 'n aangename verblyf en ons sal weer van die verblyf daar gebruik maak.

Marie F - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie nice. Vriendelike diens en vinnige optrede by klein probleem.

Ek kan Villa Valencia beslis aanbeveel!

Jan A - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A

Ek en my seun het die verblyf terdeê geniet.

Met ons aankoms daar is on vriendelik deur Blessing ontvang en ingeteken. Die kamer was netjies en skoon, die lugreeling was 'n welkome lafenis na die verkeer deur die middedorp, met al die padwerke.

Lebo M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lebo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great view and good service.

Good service received, it felt like home.

Andile K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfied with the stay at the Villa

Satisfied with the stay at the Villa.

Valencia C - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Valencia C

Good

Nice service, clean, and safe.

Theuns V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Elizabeth S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth S
Besigheidsreis

Baie neutraal - het al beter ervaar.

As senior persoon in die groep het ek die nederigste kamer gekry sonder 'n bad!! My stortdeur het die eerste aand al van sy spoor afgeval en is nooit herstel nie al het ek dit rapporteer. Parkeerplek is 'n PROBLEEM!! Ons het nooit die bestuurder (Michael) gesien nie - net die vroue wat in die kombuis werk.

Unathi J - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great stay, with good service

Would recommend breakfast be served between 9 & 10am.

Walter T - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Walter T
Besigheidsreis

Good place

Good place for both holiday and business.

Richard B - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Enkelreisiger

Good value and Service

Good, clean accommodation, with great service and food. However, without a GPS I would never have found the location, its very difficult to find.

Phumelela D - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phumelela D
Gesin met klein kinders

We had a wonderful time

The room was perfect and breakfast was well prepare, the ladies are so welcoming, you feel at home.

Bongi M - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bongi M
Saam met vriende

Lovely place with a beautiful view.

A beautiful and very clean accommodation with friendly staff.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Kloofview Pad, , Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 0
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmMzliOTNjLWU3ZTctNDNjYS04ZDk4LWMzZDVlMGYxMDAxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 4 2 Kloofview Road Cowies Hill 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.824694 30.886295
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!