Villa Wal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa Wal is sowat 20 km buite Caledon en bied rustige verblyf aan 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.
Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed sowel as 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV en toegang tot WiFi.
Buite is daar 'n sitarea, ingeboude braai en 'n swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Wal sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Rita Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 6
Maande gelys 10
Ligging
- Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Wal het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Tesselaarsdal Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom