Villa Werine 8
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 10 Forest Drive, Manaba Beach, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Villa Werine 8 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Manaba Beach, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende slaapkamer twee stapelbeddens het. Gaste deel die oorblywende badkamer, wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 8 sitplekke langs die kombuis is perfek om saam maaltye te geniet. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Gaste kan ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek, perfek vir skemerkelkies, en die braai-area geniet. Gedurende warm somersdae het gaste toegang tot die kompleks se swembad vir 'n verfrissende blaaskans.
Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 448
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Forest Drive, Manaba Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Forest Drive, Manaba Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang