+39
Selfsorg in Modimolle

Village d'Afrique

16 gaste

4 slaapkamers

8 beds

4 badkamers

  • 16 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • De Nyl Zyn Oog road, Shakila Game Farm, Waterberg, 0510, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Village d'Afrique is in Shakila Game Farm, Waterberge, geleë. Hier kan gaste die pragtige omgewing geniet en dit is net 1 uur en 45 minute se ry vanaf Johannesburg.

Verblyf bestaan uit 4 luukse tente wat 8 volwassenes kan akkommodeer. Elke tent beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank/matras vir kinders tot 16 jaar wat apart gehef word, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak, toilet en 'n buitestort. Elke tent het sy eie privaat ingang en 'n patio.

Daar is 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, eetarea, 2 sitareas en 'n TV met DSTV-kanale.
Daar is 'n swembad, braai-area en vuurmaakplek vir ons gaste om van gebruik te maak.

Ander geriewe op die perseel sluit voëlkyk, bergfietsry, wildkyk en swem in

Doendinge in die omgewing sluit die Groot 5 Lodges met begeleide wildkykuitstappies, verfbal, ritslyn, bergfietsry en voëlkyk in.


Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lyzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • De Nyl Zyn Oog road, Shakila Game Farm, Waterberg, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Village d'Afrique het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 600
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 600
per nag (plek vir 16)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 600
per nag (plek vir 16)
Bespreek

De Nyl Zyn Oog road, Shakila Game Farm, Waterberg, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTQ3OTUxLWRlOTQtNDlhNi1hNzIwLWIxMDZkNTk1YTdmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 600 per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 De Nyl Zyn Oog road Shakila Game Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.773301751842 28.317681849003
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang