Greenways Akkommodasie by Golf House | LekkeSlaap
+26

Golf House

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village Green 49, Greenways, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 R1 785 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Golf House is 'n pragtige Victoriaanse-styl huis met 4 slaapkamers en 2 badkamers op 'n gholflandgoed met 24 uur-sekuriteit en asemrowende berg- en see-uitsigte, 70 m van die see af.

Die huis is versier om 'n kindervriendelike, huislike omgewing te skep, en word omring deur 'n 9-putjie gholfbaan met wandelpaadjies, natuurlewe en wye oop spasies. Hier kan jy 'n ontspanne vakansie geniet waar die klimaat regdeur die jaar lekker is en sommer terselfdertyd die Wes-Kaap op 'n stresvrye manier verken.

Greenways is 'n privaat, veilige gholflandgoed reg op die pragtige Valsbaai-kus. Die 9 putjie-gholfbaan, 2 tennisbane en groot swembad is vir die eksklusiewe gebruik van die inwoners. Greenways het ook 'n ongelooflike restaurant in die klubhuis, pragtige wandelpaaie langs die strand en ’n privaat strand.

Strand en die Somerset Mall met rolprentteaters, restaurante en winkels is net 10 minute weg. Die Stellenbosch Wynroete, Kaapstad en V&A Waterfront is 25 minute weg. Gaste kan daguitstappies beplan en Greenways as hulle basis gebruik; gaan kyk hoe walvisse baljaar of gaan op 'n opwindende haaihokduik-uitstappie.

Slaapplek

’n Bespreking by Golf House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Golf House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Village Green 49, Greenways, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 100
Vanaf R1 785
per nag (plek vir 6)
was R2 100
Vanaf R1 785
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village Green 49, Greenways, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YjQ2NmQ1LTgwZmYtNDM5Zi1hN2Y4LWM3M2EyZmU2MDI0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 100, nou Vanaf R1 785  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 49 Village Green Greenways 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.12713 18.8374099
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za