Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Village Mews 8

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Village Mews 8
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bakgat akkommodasie!

Dit was net wat ons gesoek het. Lekker ligging en uitstekende woonstel, alles wat ons nodig gehad het was daar. Net een negatief, hulle sê Sedgefield is 'n slow town, maar die tyd het gevlieg. LOL.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Johan, we're so glad that you had a great time. You're welcome back anytime! Stay safe until then. Regards.

Village Mews 8
Aeysha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aeysha D

It was our home away from home, had everything you could need on holiday.

We loved it! Pleasantly surprised. Did not expect the kitchen to be that well equipped. Great location. Friendly neighbours and staff. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Thank you so much. We're glad that you enjoyed your stay and look forward to being able to host you sometime soon. Regards and stay safe.

Village Mews 8
Hugh G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and peaceful.

We had a relaxing, peaceful stay where the shops were just across the road. Just a disappointment that 1 or 2 restaurants were unable to function when load shedding was in effect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike skoon veilige blyplekkie. Adres goed sigbaar en geen probleem om plekkie te kry nie.

Ons het heerlik gebly, plekkie is skoon en netjies en sal ek dit aanbeveel sou iemand vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Hi Mariaan. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en sien uit daarna om dit weer in die toekoms te kan doen.
Groete en bly veilig.
Village Mews Span

Village Mews 8
Lindie O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lindie O
Gesin met tieners

Nie so aangenaam nie.

Woonstel is skoon en netjies. Die slaapbank is oud en nie skoon nie. Geen ekstra linne, kussing en duvet vir slaapbank nie. Geen skottelgoedsponsie. Te min skottelgoedseep en toiletpapier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Hi, Lindie
My apologies for the inconvenience.
The agent had unfortunately lost the key to their storage cupboard and did not bring this to my attention until after your departure; else, this would never have happened.
Please accept this as my personal apology, and I would be happy to make up for this inconvenience should you have a next stay with us.
Regards, and take care.

Village Mews 8
Hendrik D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik D
Gesin met klein kinders

Klein balkon. Onvoorbereid.

Moes terugry om sleutels te soek. Die eenheid was skoon, maar nie voorbereid vir ons aankoms nie. Die balkon is baie klein. Als wat jy benodig vir vakansie is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Hi Hendrik.
Apologies that such important communication regarding the key collection was overlooked.
We value feedback such as yours so that we can improve on oversights. What made you feel like the property was not ready for your arrival? Regards,

Village Mews 8
Steven B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B
Saam met vriende

Baie lekker.

Was baie lekker. Sou beter gewees het as daar skoonmaakdienste was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Hi Steven I am glad that you enjoyed your stay. Daily cleaning services are available at an additional cost and can be implemented at your request( as quoted on our property information).
Regards and stay safe and we look forward to be able to accommodate you and your group again sometime soon.

Village Mews 8
Adelle L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle L
Gesin met tieners

Rustige plekkie waar mens heerlik kan kuier.

Dit is 'n baie gerieflike plek. Alles is skoon en netjies. Daar's ook duidelike aanwyssing wat waar is en wat om met die vullis te doen. Heerlik gekuier op die balkon. Dis ook sentraal geleë vanwaar ons die omliggende plekke kon besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

We're so happy that your enjoyed your stay and we look forward to accommodate you again in the not too distant future. Stay safe and well.

Village Mews 8
Maryna N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna N

Was so rustige gevoel en veilig.

Ons het so baie plekke besoek en is baie goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Baie dankie . Ons is bly dat U die verblyf genies het en ons sien uit daarna om U weer in die toekoms kan huisves.
Groete

Village Mews 8
Ian L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met baie onverwagte ekstras.

Die eenheid is netjies en skoon met aparte badkamers vir die twee slaapkamers. Die eienaar het moeite gedoen om te vir seker dat elke besoeker tuis voel deur baie ekstras in die eenheid te plaas, insluitend sonbrand-olie, 'n strandsambreel en bordspeletjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, en is bly dat jul die verblyf geniet het, en sien uit daarna om weer binnekort vir U gesin te kan huisves.
Groete, bly gesond en veilig.

Village Mews 8
Vernoll A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernoll A
Gesin met tieners

Dit was regtig waarde vir jou geld en die plek is baie netjies.

Dit was regtig waarde vir jou geld en die plek is baie netjies. Dit was my 2de keer by Village Mews 8. Weereens baie tevrede. Die groter Weber en die wifi is 'n groot wenner. Ek sal weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

It was a great pleasure to be able to accommodate you and your family. We are looking forward to be able to do so soon again. Stay well.

Village Mews 8
Hennie H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was just fabulous, we enjoyed every moment there.

Thanks to Linda. We do appreciate what you did to make us feel welcome. Will definitely make use of your place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Thank you Hennie. I am so glad that you enjoyed your stay with us, and look forward to hosting you again. Stay well until then. Regards.

Village Mews 8
Leon K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met vriende

Niks anders as fantasties nie. Uitstekende plek.

Dit is 'n super-nice plek. Daar is alles en nog meer in die woonstel. Baie goed toegerus met alles wat jy aan kan dink is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

It was an absolute pleasure to have been able to accommodate you and your family. We look forward to being able to do so again quite soon. Regards and stay well.

Village Mews 8
Tarren J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarren J
Saam met vriende

Baie netjiese plekkie en goeie diens!

Die plekkie was baie netjies en vriendelike diens, sal definitief hierdie plekkie voorskryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het, en sien uit daarna om jul groep weer te kan huisves.
Vriendelike groete

Village Mews 8
Danielle C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle C

Goeie waarde vir geld.

Ons het ons verblyf daar baie geniet en sal dit vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly dat U die verblyf by Village Mews 8 geniet het, en sien uit daarna om U weer in die toekoms te kan huisves. Groete en lekker bly.

Village Mews 8
Vernoll A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernoll A
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie netjies en skoon met ons aankoms.

Die verblyf was baie netjies en skoon met ons aankoms. Linda was ook baie behulpsaam. Die DStv het 'n probleem (error code) gehad en met een Whatsapp het sy dit uitgesorteer. Die kompleks is veilig en jou voertuig is veilig. Die woonstel is naby winkels. Albei kamers het 'n toilet en 'n stort. Dit is 'n groot plus as jy kinders het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Baie dankie Vernoll. Ons is bly dat julle die verblyf by Village Mews 8 geniet het, en sien uit daarna om Jul gesin weer in die toekoms te kan akommodeer.
Groete en lekker bly.
Linda

Village Mews 8
Nadia V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Accommodation was clean, comfortable and well-equipped.

Apartment was well-equipped, clean and secure. Situated near all amenities. Will recommend Village Mews 8. WiFi would be a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Hello! We trust that you have reached your destination safely. Thank you for your kind review. Wi-Fi is currently work in progress. We are awaiting approval from the Body Corp to have a receiver installed to facilitate Wi-Fi, and look forward to being able to have it available on your next visit. If you were subjected to any power outages- our apologies, and hope that you were not too 'stranded' without power.
Regards and stay safe throughout the Festive Season.

God Bless.
Linda

Village Mews 8
Nicholas N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas N
Gesin met klein kinders

Would definitely stay here when in the area.

The apartment was neat and comfortable. Kitchen was well equipped compared to other similarly accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Village Mews 8 se terugvoer

Thank you very much. Glad that you enjoyed your stay, and would be happy to accommodate your family again. Regards

Village Mews 8
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinkstraat, Village Mews 8, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAykyQbhG7osvcDDYPkAVTddEKOFWZLShmgh7a06cUHaccqaa55Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Vink Street 8 Village Mews 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.012919660118 22.80007182209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem