Nuwe Muckleneuk Akkommodasie by Village Ridge Boutique Hotel | LekkeSlaap
+91
+91

Village Ridge Boutique Hotel

Hotel
  • Vanaf R1 550 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinestraat 156, New Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die 5-ster Village Ridge Boutique Hotel is die ideale wegbreek waar jy die gerief en gemak van die huis kan ervaar, saam met die luuksheid van 'n boetiekhotel. By Village Ridge is ons trots op die feit dat ons na ieder en elke gas se behoeftes omsien. Ons is ideaal geleë in die sentrale voorstad, Nieuw Muckleneuk in Pretoria. Ons bied die ideale verblyf vir sakelui, toeriste en diegene wat bloot wil wegbreek van die stad se gedruis af.

Die hotel is in 4 kamertipes verdeel, elkeen met sy eie unieke meubels en styl. Die kamer is in die pragtige, welige, inheemse Pretoria-tuine geleë. Die hotel is goed toegerus met konferensiekamers, 'n sakesentrum en gratis WiFi.

Die Village Ridge RAIN Spa bied 'n verskeidenheid verkwikkende behandelings wat spesiaal ontwerp is om jou lyf, verstand en siel te verfris.

Die hotel het 2 fynproewersrestaurante wat smaaklike etes voorsit. Hier kan jy onberispelike diens verwag. Geniet Italiaanse seekos by Iskia Restaurant of sit gerus aan vir 'n egte Noord-Indiese kerrie. Dié aromatiese smaak-ervaring sal sorg dat jy jou kuiertjie altyd sal onthou.

Village Ridge Boutique Hotel is sowat 20 minute se ry vanaf UNISA, en dit is naby aan die Gautrein Hatfieldstasie, daar is ook 'n verskeidenheid winkelsentrums en opleidingsentrums, ambassades, die Uniegeboue, Little Company of Mary Hospitaal, die Zuid-Afrikaans Hospitaal en die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS)

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Village Ridge Boutique Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Kleinestraat 156, New Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Village Ridge Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinestraat 156, New Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkUUuD1Ow5dTkSkMoKMnqIp46WrOTblrzmqutuLUSKz8TfDXudT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 156 Kleine Street New Muckleneuk 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.776483524211 28.228407682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za