Fouriesburg Akkommodasie by Village Studio | LekkeSlaap
+24

Village Studio

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theron Straat 32 , Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Village Studio is 'n troeteldiervriendelike huis in Fouriesburg, 'n bekoorlike klein dorpie in die Oostelike Vrystaat. Fouriesburg is net 'n hanetreetjie vanaf Clarens en beloof 'n rustige plattelandse wegbreek vir gaste. Dis ook slegs 10 km vanaf die Caledonspoort grenspos wat dit ook die ideale oornagplek maak vir gaste wat Lesotho, of die bekende Afriski-oord wil besoek.

Village Studio het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 kamers en 1 badkamer, 'n kombuis, en oopplan-eetkamer en -sitkamer.

Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, dubbelwasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en indie eetkamer is 'n tafel met sitplek vir 6.

Daar is ook 'n stoep onderdak waar gaste lekker kan kuier. Die tuin is ook volledig omhein.

Slaapplek

’n Bespreking by Village Studio sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Village Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Theron Straat 32 , Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Village Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theron Straat 32 , Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOtsx17XEK8wf7X4hMXQVpQpxbhE9Gjoob4jT1TaVPBLn54y9IZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 32 Theron Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.622888464635 28.208066349668
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za