Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ville Agape

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Ville Agape
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johann M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap op Coldstream.

Het 'n naweek wegbreek gehad vir 'n troue. Ek het my fiets saamgevat en kon die area en die Bloukranspas met my fiets verken. Ek het baie negatiewe kommentaar gelees omdat die plek naby 'n saagmeule geleë is. Dalk omdat ons daar was oor naweek het dit my glad nie gepla nie. Plek was skoon en netjies. Dis jammer die Bloukranspas aan die Oos-Kaap kant is so vervalle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Angenaame persoone en baie gasvry. Lekker fietsryplekke kan Bloukranspas deurry van daar, baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B

Dis die tweede keer wat ek oorslaap by Villa Agape, dis 'n perfekte plek om te stop as mens ver reis. Mariaan-hulle se gasvryheid is uit die boeke!

Ek reis gewoonlik alleen met 'n 10-maande-oue baba en dit stel my gerus op die lang reis om te weet dat ek by Villa Agape oorslaap. Mariaan en Pierre gaan uit hulle pad uit om dit so gerieflik as moontlik te maak terwyl hulle mens jou eie spasie gee. Ek kan dit regtig voorstel vir enige iemand wat ver reis en kyk vir 'n plek om 'n aand of twee oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dick V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed vir 'n oornag.

Eienaars baie gasvry en die plekkie baie gunstig vir 'n oornagstop vir 2. Die plek was bietjie van die normale roete af, maar nie te ongunstig nie. Baie rustig vir 'n goeie nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en gesellig.

Ons het net een aand oorgeslaap, maar dit was baie lekker. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eunice M
Saam met vriende

Was baie lekker en gasvryheid uitstekend.

Was met eggenoot en vriende daar, ons het dit vreeslik geniet, baie privaat en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Enkelreisiger

In my ondervinding - beste in hierdie prysklas.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Diane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mixed feelings.

Location was a bit if a shock. Right and I mean right next to a soot spewing and noisy sawmill. Very welcome hosts even though they weren't expecting. Did give us a bottle if wine as an apology. Has to wait for them to clean the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, rustig en welkom.

Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik, ons het dadelik soos familie gevoel. Kamers is netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik. Dankie Mariaan, ons sal beslis weer kom kuier, dit is absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Baie nice plek.

Goeie skoon verblyf, het baie welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi B
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Plekkie was so netjies en skoon. Was so goed ontvang! Baie mooi en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professional and homely.

Service was excellent. Clean and well maintained property. One felt at ease and at home. I will use them again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Professioneel en huislik.

Diens was uitstekend. Skoon en die eiendom is goed onderhou. 'n Mens voel gemaklik en tuis. Ek sal hulle weer gebruik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters vriendelike en tog professionele diens.

Heeltemal tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilonka E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het heerlik gekuier. Die kamer, kombuis en badkamer was skoon en mooi ingerig. Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang. Dit het gevoel soos huis, ek sal definitief elke keer daar bly as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, comfortable accommodation for a stop over to break a long trip.

A quiet, tranquil place to stay. Marianne made us feel welcome and we had all that was needed for our night's stop over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia G
Enkelreisiger

Skoon en veilige verblyf.

Villa Agape verskaf veilige, skoon verblyf buite die dorpie Coldstream in die Oos-Kaap. Parkering is beskikbaar agter 'n veilige heining. Dis goed geleë vir enigiemand wat die toeristebestemmings in die omgewing wil besoek, maar nie op die besige plekke wil bly nie. Die selfsorgverblyf is goed ingerig en die sitkamer is gerieflik. Mariaan en Pierre is 'n vriendelike en hartlike gasvrou en -heer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ville Agape se terugvoer

Dankie vir die resensie Amelia. Dis vir ons belangrik om ons gaste die beste moontlik te bied. Ons sien uit daarna om jou weer by Ville Agape te verwelkom!

Groete
Mariaan

Ville Agape
Steph N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph N
Saam met vriende

Rustig en groot bederf met ontbyt.

Baie gawe en vriendelike gasheer en gasvrou. Baie goed ingerig met nodige toerusting en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die rustigheid wat ons nodig gehad het.

Dit was 'n heerlike ervaring. Ons het baie lekker gebly. Ons is op die hande gedra. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid self.

Pragtige plekkie! Was ideaal vir ons oornag net voor ons die Otter Stap Roete aangedurf het. Mariaan en Pierre was baie gaaf en behulpsaam en het goeie kennis van die area. Hulle was ook baie tegemoetkomend met ons reëlings. Ons kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle D
Gesin met klein kinders

Baie netjies!

Ville Agape is 'n baie netjiese gastehuis en die verblyf bied waarde vir jou geld. Die eienaars is baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ville Agape se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is altyd ons voorreg om die gaste tuis te laat voel.

Vriendelike groete

Mariaan
Ville Agape

Ville Agape
Helon V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige omgewing.

Was baie lekker gewees, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renthia B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renthia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Ons het seker die beste en vriendelikste ontvangs nog gehad. Verblyf is skoon en netjies. Die gasheer en -vrou gaan uit hul pad om te help met alles. Ons gaan vir seker terugkeer. Sal die gastehuis vir almal aanbeveel. Mooi natuurskoon. Stil en rustig. Net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ville Agape se terugvoer

Renthia en Hennie is sulke aangename gaste. Dit is 'n groot plesier om tot hul diens te wees en ons hoop regtig om hulle weer te sien.

Ville Agape
Farzana K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farzana K
Saam met vriende

Really enjoyed our stay in Storms River.

Lovely people. Very accommodating as well. Will definitely recommend Ville Agape to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ville Agape se terugvoer

It was great having you as our guests! TravelGround is the best way to secure accommodation for the guests as well as the Guest House. I'm looking forward to seeing you soon.

Ville Agape
Wessel V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

The unit is very, very nice and clean. Two recommendations: Security fence and proper gate can be looked into. A board on the road close to the unit can be posted and a name board at the gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ville Agape se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit is goed om te weet wat vir ons gaste belangrik is en ons sal jul versoeke op ons prioriteitslys plaas vir toekomstige verbeteringe! Dit was werklik aangenaam om jul as gaste by Ville Agape te ontvang en vertrou dat ons jul weer kan huisves in die toekoms.

Ville Agape
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Rye 1, Coldstream, Tsitsikamma, 8611, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8pXg3Mj0fLFNJoebkqmGgg5I7YJkxBu0pX2eFmqLtsSpTc41iT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 1 De Rye Coldstream 8611 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.96613500502 23.719123530094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem