Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ville Martinique 5

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Ville Martinique 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lisette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisette D
Saam met vriende

Presies wat ons nodig gehad het.

Ons het vir seker lekker gebly. Die marina is pragtig. Die woonstel is mooi met alles wat nodig is. Goed geleë naby alles maar steeds omring met rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean L
Gesin met klein kinders

Simply the best.

It was amazing. Owners were available to answer any questions about the unit. Super clean and spacious with everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het lekker gebly. Die uitsig oor die kanale was veral baie mooi. Die eenheid was netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand S
Gesin met klein kinders

Beautiful canal view.

Perfect location, close to beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje N
Saam met vriende

Fantastiese uitsig.

Baie baie mooi uitsig en baie netjies en skoon. Daar is alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie. Vir die wat hou van braai is die buitebraai nogal bietjie sleg, maar dit is ongelukkig die reëls van die kompleks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Fantastiese verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl P
Gesin met klein kinders

Ons kom weer terug.

Goed toegerus, skoon en netjies. Ongelooflike ligging. Ons het ons twee aande baie geniet, en sal vir seker aanbeveel en weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason B

Fantastic location and well fitted apartment. Great views.

Only negative would be the lack of an indoor braai area, otherwise a fantastic property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ville Martinique 5 se terugvoer

Thank you for the review. We also want an indoor braai, but unfortunately, there were a fire in one of the units and the body corporate decided no braai area inside. My husband and I sponsored the outside braai out of our own pockets so that our guests could have a braai area. I am so glad that you enjoyed your vacation!

Ville Martinique 5
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince-singel, Ville Martinique Eenheid 5, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8753132217a35d8e9bb8452c9c4bed503affc8b9ded86d16e01c821441c83cdba04ef81546461a6a4679479c591970fe58eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 Port Au Prince Crescent, Ville Martinique Unit 5 Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075071842528 24.916110324998
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem