Vin Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vin Suite is 'n ateljeewoonstel wat smaakvol ingerig en volledig toegerus is vir selfsorg. Dis net langs Dorpstraat, in die historiese hartjie van Stellenbosch geleë.

Dié ruim ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Vin Suite spog met groot vensters en glas-skuifdeure wat toegang bied tot 'n tuin. Daar is ook handgemaakte meubels. Die moderne oopplan-kombuis skakel met die sitarea.

Vin Suite is in 'n klein veiligheidskompleks geleë en beskik oor veilige onderdak-parkeerplek.

Dis stapafstand van verskeie restaurante en besienswaardighede, en ook naby die hoofweë wat na Kaapstad Internasionale Lughawe, tientalle pragtige strande, wynplase, gholfbane, wynstreke in die omliggende valleie, Kaapstad en Tafelberg lei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vin Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]