LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vineyard Cottage | LekkeSlaap
+22

Vineyard Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vineyard Cottage bied gerieflike verblyf in 'n unieke kothuis met 'n heerlike warm atmosfeer. Dié selfsorgkothuis het 'n privaat ingang en is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon, in Gansbaai sowat 600 m vanaf die hawe geleë. Die perseel bied mooi uitsigte oor die hawe, Walkerbaai, en die Hottentots Hollandberge in die verte.

Dié bekoorlike kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie en 'n leefarea. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof met oond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n TV met volle DStv. WiFi is beskikbaar. Badhanddoeke en 'n haardroër word voorsien.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en kan ook die gemeenskaplike swembad gebruik. Veilige parkeerplek en 'n kluis is ook beskikbaar.

Gansbaai bied verskeie doendinge soos haaihokduik, walviskyk op land en vanuit 'n helikopter in seisoen, gholfspeel, visvang, 4x4-roetes, perdry, Fatbike-toere, wyntoere, en ook verskeie staproetes in.

Slaapplek

’n Bespreking by Vineyard Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Vineyard Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vineyard Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcec7ca5e3ea466f2aa72d41b91c031c1165fb61b3d5953f6aebd32bd446b13694ea110af7c6d4b163dd51d9de6553db4c1cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 5 Muller Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.584781416457 19.349056953373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!