Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Vineyard Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Steven M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It was amazing, nice and clean and quiet. Very private, and I would really like to do it again. Thanks to the owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vineyard Cottage se terugvoer

Thank you for your visit Steven. Hope to host you and your wife again in the near future.

Vineyard Cottage
Suzette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir die gasvryheid.

Andre is baie gasvry en behulpsaam. Netjiese eenheid en alles is ruim en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vineyard Cottage se terugvoer

Baie dankie, Suzette.
Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Dankie dat julle die cottage netjies gelaat het. Hoop om julle weer as my gaste te verwelkom. Alle voorspoed vir 2024.

Vineyard Cottage
Johnnie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik bereikbaar, uiters netjies, rustig, uiters vriendelik, baie dankie!

Ons is so vriendelik ontvang. Ons het in 'n perfekte, netjiese eenheid gebly en ons sal beslis weer terugkom. Baie dankie, Andre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vineyard Cottage se terugvoer

Baie dankie Johnnie vir julle resensie. Dit was lekker om julle as gaste te he en sien daarna uit om julle in die toekoms weer as gaste/vriende te ontvang.

Vineyard Cottage
Petro V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly dankie baie.

Het baie lekker gebly, motor het in oop parkering voor huis geslaap, maar dit was baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en ontspannend.

Toegang na die cottage en die cottage self is nie baie privaat nie aangesien dit teenaan die eienaar se huis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonny M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had the most relaxing time.

Vineyard Cottage had everything we needed and the pool was a bonus! The host was friendly and hospitable. We will definitely stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vineyard Cottage se terugvoer

Thank you very much for your positive review. It is much appreciated. Hope to see you soon back again.
Kind regards
Andre van Bergen (Vineyard Cottage)

Vineyard Cottage
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1071e0adc14150f9af7f9a7c44a434b2018df925b2e99dc35cb17468f05f1781f3eb58ae3a954f00767eda0b54856f2c6e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 5 Muller Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.584781416457 19.349056953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem