Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vinkie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 737

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 14 resensies vir Vinkie
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Anton V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Besigheidsreis

Heerlik.

Baie goed geleë en die kaggel is 'n wenner in die winter, veral wanneer dit reen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus M
Gesin met tieners

Was baie lekker. Tydjie was net kort.

Baie lekker plek. Almal is vriendelik. Groot ontwikkelinge gaan die dorpie groot skade aandoen, alhoewel werk skaars is moet die owerhede probeer om dit so min as moontlik te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vinkie se terugvoer

Hello Petrus, baie dankie vir die resensie en terugvoering. Bly julle het lekker gebly by Vinkie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vinkie
Mm V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mm V
Gesin met tieners

Raserig. Vreeslike rumoer, vloekery en musiek deur plaaslike mense by opelug mark dwarsdeur Kersgety.

Rumoer elke aand tot laat aangehou, met bottels wat gebreek is en plaaslike groter kinders wat met drank rondgeloop en vloek het op klippe voor vinkie. Kastrolle en bakke in swak toestand. Geen WiFi. Buite-braai in swak toestand, twee bakstene voor uitgebreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vinkie se terugvoer

Hi Marietjie en Paul
Baie dankie vir die terugvoering, die Mark voor Die Kom se eenhede is rasering inderdaard en ons het ongelukkig geen beheer hieroor as om Wetstoepassers te skakel indien so 'n probleem opduik. Ons neem kennis van die kastrolle en bakke en sal opneem met die huiseienaar om te vervang. Ons hoop egter dat ons jul weer kan terugverwelkom in die nabye toekoms onder beter omstandighede.

Vinkie
Lesinda G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lesinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese, maar gemaklike verblyf.

Die huisie was heel oulik en die kamers en badkamers gemaklik genoeg. 'n Spieël in die hoofslaapkamer sou gehelp het. Die bed was bietjie ongemaklik hard. Die kombuis was goed toegerus en die kaggel lekker vir die koel aande. Dit lek ongelukkig water wanneer dit reën. Omdat dit naby aan die hoofstrand en die badkamers daarvan geleë is (wat nie op die foto's gewys word nie en nogal 'n seer oog is), is dit baie besig rondom die huis en dit raas meeste van die dag rondom die huis tot laatmiddag, veral van die permanente inwoners van die dorp en die mense wat die badkamers gebruik. Die bure was baie raserig en het hul glad nie gesteur aan die versoeke van die sekuriteit om hul musiek af te sit 11 uur in die nag nie. Dit ook ten spyte van kennisgewings dat geen geraas of harde musiek gespeel mag word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vinkie se terugvoer

Thanks for your feedback, Die Kom where Vinkie is situated can be very challenging in terms of noise levels etc. We are happy to hear that you enjoyed your stay although the issues mentioned in your review. We hope that we can welcome you as our guests again in the near future.

Vinkie
Yolande C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande C
Gesin met tieners

Good view of the beachfront, luckily not so busy and fireplace kept us nice and cosy during cold, chilly nights.

Our stay was marvelous although during the winter season. Vinkie has all the facilities a small family would need and accommodated our little Maltese dog. Fireplace kept the lounge and kitchen area warm and cosy for us to enjoy quality time together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luschka M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Luschka M
Gesin met tieners

House was clean, cooking equipment not the best quality, we had to place bricks in the braai to balance the grid.

Not the best location, we were a little disappointed and did not feel very secure. It was in the first row of houses behind the "harbour", which seemed very popular amongst the younger generation with loud music playing from their cars in the evening and the bass vibrating our table.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vinkie se terugvoer

Hi Luschka, Thanks for your feedback. We are so sorry to hear about the experience you had with the noise levels etc. Booking a house in Die Kom can be very challenging especially with the locals hanging out at the Market, we however have no control over this but do report it to the Neighbourhood watch and policy if we get complains. We hope we can welcome you back into lovely Paternoster one day under better circumstances.

Vinkie
Johann D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die braai moet reggemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vinkie se terugvoer

Hi Johann,
Dankie vir die terugvoering, ons hoop julle het lekker gebly en dat jul weer eendag sal terugkeer na Paternoster. Ons sal beslis aandag gee aan die braai.

Vinkie
Hannelie P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie P
Saam met vriende

Ons het baie onveilig gevoel tussen al die bedelaars en kreefverkopers om die huisie.

Die buurtwagmanne het patrolleer, so veel hul kan, maar steeds is dit onveilig. Daar was aaneen iemand by die hekkie of 'n venster wat ons privaatheid geskend het. Ek sou meer slaaibakke en 'n lang spieël in die woning verwelkom het. Dit was baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing Weskus-verblyf, met 'n vuurtjie en wyn om die sonsondergang te geniet.

Baie goed versorgde eenheid met al die geriewe wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vinkie se terugvoer

Hi Hannes,
So bly om te hoor julle het Vinkie geniet, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vinkie
Russel C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Russel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, but too much interference from vendors.

Vinkie is very nice accommodation but I was put off by the crayfish vendors who were extremely demanding, to the point that my wife felt quite nervous. That was not very relaxing. A television in the bedroom would be an idea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, mooi en goeie waarde vir geld.

Baie goed ingerig, met alle benodige vir 'n naweek weg. Baie mooi uitsig en omtrent op die strand geleë. Dit is egter reg bo die publieke area / Saterdag mark - wat soms deur die dag raserig is met baie voete wat rondbeweeg en moet dopgehou word, gegewe die waarskuwings rakende veiligheid. Maar verder was dit baie aangenaam en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Ons sal beslis weer oorweeg om in Vinkie te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henk W
Gesin met tieners

Dt was amper baie lekker.

Die verblyf was goed, maar die skottelgoedwasser werk nie, en die oond was vuil binne. Dit blyk ook nie uit die foto's op die webwerf dat die "mark" reg voor die huisie geleë is en die see-uitsig versper nie. Daar is ook ongelukkig ongewenste straatkinders wat skulpe en krewe probeer verkoop by die huis aangesien hulle by die mark rondhang. As dit nie hiervoor was nie, sou die gebrek aan uitsig nie saak gemaak het nie, maar die gebrek aan privaatheid was bietjie 'n probleem. Die huis is wel gerieflik na aan die strand en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roedolf D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Roedolf D
Saam met vriende

Heel aangenaam. Kan net doen met meer gemaklike meubels/banke in sit-area.

Heel aangenaam. Kon geen tafel by enige van die beter restaurante kry nie, so onthou om dit vooruit te bespreek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduikerstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e8d51e8be221d0585253b953c30b23ce27ecc011a094ca997a185e6f36cd93bb540440674d3b7943ec7530079a264864b36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 14 5 1 4 Seeduiker Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808741666667 17.890205555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem