LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vino Apartment | LekkeSlaap
+24

Vino Apartment

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Vino Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annalie C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie C
Gesin met tieners

Heerlik gekuier!

Baie sentraal geleë, pragtige woonstel om in te bly. Sien hulle volgende keer!

Vino Apartment's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en die terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Vino Apartment
Nadia S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en modern.

'n Baie pragtige en moderne woonstel, baie gerieflik.

Michele B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Saam met vriende

Perfek.

Pragtige woonstel. Stapafstand van die hartjie van Stellenbosch af. Rustig en veilig.

Dirk K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K
Gesin met klein kinders

Baie goed en waarde vir geld.

Heerlik gebly en eienares was vriendelik en behulpsaam met vroeg vertrek en sleutelreëlings ens. Ligging net vanaf Dorpstraat maak verken van Stellenbosch te voet baie maklik met baie eetplekkies letterlik om die draai.

Vino Apartment's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer en verblyf by Vino. Word opreg waardeer.

Vino Apartment
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaaistraat 13, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4OTdjYmJiLTgyYzYtNDkwMS1hYjcwLTg3ZTQwYTYxYTZmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 13 Papegaai Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.938343549471 18.853118279762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!