LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by VIP Cape Lodge | LekkeSlaap
+61

VIP Cape Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newportstraat 3, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

VIP Cape Lodge is 'n privaat gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Dit is die ideale plek om tuis te gaan terwyl jy Kaapstad en die omliggende omgewing verken. Die eienaar bly in die boonste eenheid op die perseel en ons personeel is passievol oor die lodge en streef daarna om uitstekende diens te lewer.

Ons bied verblyf in intieme eenhede vir 2 gaste.Twee van die eenhede kan gekombineer word om 'n gesinseenheid te vorm. Elke eenheid is toegerus met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit het ook basiese kombuisgeriewe en 'n privaat ingang. Beddegoed, handdoeke en basiese toiletware word voorsien. DStv (Compact) is in die winter beskikbaar en dit kan op versoek verander word. Die DStv word gedeel so die kanaal in die hoof-sitarea kan ook in die kamers gekyk word.

Gaste kan in die tuin in die skaduwee van groot bome ontspan en die rustigheid waardeer terwyl jy terugsit en die eekhorings en voëls in die bome sien speel. Ontmoet ons labrador, Nala, 'n sagmoedige en liefdevolle ou dame, wat gewoonlik in die sonnetjie lê en bak.

Gardens lê in die wieg van Tafelberg. Hierdie gewilde woonbuurt is 'n maklike basis vir jou besoek aan Kaapstad. Dit word omring deur die stad, Leeukop en Tafelberg. Anderkant die rif lê Kampsbaai met sy pragtige, ongerepte strand. Die Tuine is perfek geleë om die res van Kaapstad te verken en die gedruis van die stad is altyd teenwoordig. Die woonbuurt is egter stil met breë boomryke strate om in te stap. 'n Motor is amper onnodig, aangesien dit maklik is om jou weg te vind en 'n goeie openbare vervoerstelsel is binne die stad beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 72 resensies vir VIP Cape Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Newportstraat 3, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink VIP Cape Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newportstraat 3, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1OGFjZDc5LTdkNDktNDc5OS1hNzNhLTgyYWEwODRiY2FlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 72 5 1 4 3 Newport Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.934610271382 18.404213190079
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!