LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vir Altyd | LekkeSlaap
+75

Vir Altyd

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Vir Altyd
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hantie L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste tyd ooit

Dit was n fantastiese vakansie. Huis is baie mooi daar is alles wat jy nodig het.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Hantie, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.

Vir Altyd
Maryke S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspan plek is pragtig, sal weer gaan.

Baie lekker gekuier en is uitgerus sal die plek aanbeveel.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Maryke , baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.

Vir Altyd
Marinda S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Heerlike bos-wegbreek.

Baie dankie aan Vir Altyd vir 'n heerlike naweekwegbreek. Ons het baie gemaklik 3 gesinne in julle plekkie gebly. Buitekuier-area was heerlik. Met bokke wat gereeld kom kyk het of daar kos in voerbakke is. Ons het rondom ons huisie meer wild gesien as toe ons die roete gaan ry het. Die winkeltjie in Leeupoort verkoop ook regte kos vir bokke. Doen jouself 'n guns en koop sommer 'n sak as jy inboek. Ons sal definitief weer teruggaan.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Marinda, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.

Vir Altyd
Jan D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met vriende

Beautiful setting.

Very nice facilities, everything that you could need, game on the doorstep, covered parking and very spacious, air cons were excellent.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Jan, Thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon. Vir Altyd Greetings, Deon and Adri.

Vir Altyd
Derick H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick H
Gesin met klein kinders

Rustig in die natuur.

Baie lekker, baie goeie verblyfgeriewe. Pragtige verblyf.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Derick, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.

Vir Altyd
Martie Ehlers E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie Ehlers E
Saam met vriende

Awesome.

Alles was great. Huis was nice location.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Martie, Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.

Vir Altyd
Ina E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E
Gesin met klein kinders

Awesome family time in a wonderful, peaceful surrounding.

I would like to thank Alta for her wonderful home we could use during our stay. We loved the decor and everything we could need was there. We will definitely be back in the future and would also recommend it to friends and family.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Ina, thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon. Vir Altyd Greetings, Deon and Adri.

Vir Altyd
Angelique N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique N
Saam met vriende

Lekkerste bos-wegbreek.

Vir Altyd het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Dit was 'n pragtige huis met meer as genoeg slaap-, kuier- en ontspanplek. En die huis is baie goed toegerus met enige iets wat mens sal nodig kry hetsy in die kombuis of braai. Adri het gereeld met ons in kontak gebly om seker te maak ons is gemaklik en gelukkig. Ons sal definitief gou weer daar gaan kuier en stel dit voor vir enige iemand. Dankie baie Adri.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Angelique, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.

Vir Altyd
Erika V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Gesin met tieners

Excellent stay with friends and loved ones.

A weekend proved too short for this wonderful venue, so we will gladly return for a week stay. Enough space to relax and not trample one another and yet also intimate enough for celebration.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Erika, Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri

Vir Altyd
Ronel N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

Everything one need to have a enjoyable stay. The place is lovely and Adri and Deon are friendly and approachable if needed. We can recommend the place any time.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Ronel,

Thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon.

Vir Altyd Greetings,
Deon and Adri

Vir Altyd
Erne P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek!

Ons het heerlik gebly by Vir Altyd. Die huis is lekker ingerig en dis baie goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer teruggaan en dan langer bly as net die 4 dae.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Erne,

Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.

Groete,
Deon en Adri

Vir Altyd
Norah P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Norah P

Diere great, huisie goed geleë, tuin wow.

'n Diamantjie wat nog blinkmaak nodig het. Matrasse "moet" vervang word, dis 'n wegbreek en moet gemaklik kan slaap. Was super moeg deur geen slaap. Nie genoeg badplek nie, bad bo los, stort "skok" en kamer se bad het geen waterdruk. Mat in TV kamer werk nie vir 'n boswegbreek nie.

Michelle M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Gesin met tieners

Fantasties. Sal definitief terug gaan!

Vir Altyd is 'n pragtige vakansie huis. Adri-hulle het definitief aan alles gedink om die huis so vakansieganger vriendelik as moontlik te maak! Lekker aande om die boma en die interaksie met die diere was ongelooflik!

Vir Altyd's terugvoer

Hi Michelle,

Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.

Groete,
Deon en Adri

Vir Altyd
Martin D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin D
Gesin met klein kinders

Great beakaway accommodation.

The house is very clean and also very easy to get to from the main road. More than enough bedding and spacious rooms. Very friendly and supportive owners. Will surely visit them again.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Martin,

Thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon.

Vir Altyd Greetings
Deon and Adri

Vir Altyd
Elaine F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine F

Baie lekker gebly.

Ons het die plek vreeslik geniet, Adri was so behulpsaam met reëlings. Die diere het ons lekker kom vermaak, ons en die kinders het dit vreeslik geniet.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Elaine,

Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.

Groete,
Deon en Adri

Vir Altyd
Phillip V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en lekker.

Vir Altyd is 'n baie lekker gemaklike plek wat goed toegerus is met al die geriewe. Die eienaars is besorg oor hulle gaste en gaan uit hulle pad om seker te maak 'n mens geniet die tyd daar. Daar is baie wild om te sien om die huis en die kinders het dit baie geniet. Vlak varke kan n bietjie pla. Dit is stil en rustig. Sal weer by Vir Altyd bly in die toekoms.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Phillip,

Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.

Groete,
Deon en Adri

Vir Altyd
Wilna J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Dit was so lekker om by Vir Altyd in te stap en jy voel sommer tuis. Als was skoon en netjies. Sal beslis weer teruggaan.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Wilna,

Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.

Groete,
Deon en Adri

Vir Altyd
Debbie N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie N
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Baie dankie Adri vir al jou omgee en moeite die naweek wat ons daar was. Alles was mooi skoon en lekker gewees om daar te bly. Beveel dit vir seker aan. Dankie.

Vir Altyd's terugvoer

Hi Debbie,

Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.

Groete,
Deon en Adri

Vir Altyd
Hendrik D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Gesin met klein kinders

Lekker, lekker lekker, sal weer gaan.

Baie stil rustig, net die plek om jou batterye te laai.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie dag, Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vir altyd-groete

Deon en Adri

Vir Altyd
Rohan Y - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan Y
Gesin met klein kinders

Vir ewig en altyd, en al die ander tye tussenin.

"Vir Altyd" omdat jy vir altyd daar wil bly. Perfek vir bosveldmense en waar familie die kern van die wegbreek is. Ons sal elke keer hier opeindig.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vir altyd-groete Deon en Adri

Vir Altyd
Simone P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Simone P
Gesin met klein kinders

Dit was okay, foto's is verleidend en te min spasie.

Ek voel dat hulle nie die plek moet gee vir 12 gaste nie, net te min spasie. Plek is baie spoeg-en-plakkerig. Vuil volstof en spinnerakke. Was baie harde werk met my 15 maand oue seuntjie, want daar is baie plekke waar hy kan seer kry.

Cecilia C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld, lekker bosveld-ervaring.

Het baie lekker gebly. Sal beslis weer terugkom. Die diere was 'n belewenis en braai-area op 'n goeie plek geleë. Plek baie privaat en veilig. Ons kleinseun het dit ook baie geniet.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien .

Vir altyd-groete Deon en Adri

Vir Altyd
Paul D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Really nice place for a large group of all ages.

Had a great time, thank you. I can recommend this place to any large group looking for accommodation in the area.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vir altyd-groete Deon en Adri

Vir Altyd
Lorainne S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorainne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning! The animals were the best. Will see Vir Altyd again.

Vir Altyd, I want to stay there "vir altyd". It was so nice and relaxing. Everything we needed was there and more. Will stay there again.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien . Vir altyd-groete Deon en Adri

Vir Altyd
Pitman C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pitman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend.

Alles was uitstekend. Die huis is vol liefde en baie gemaklik. Braaigeriewe asook die tuinuitleg om die braai is uitstekend en wil jy net braai. Die wild het ons gereeld kom besoek en eet uit jou hand. Die heining tussen jou en die diere maak dit ook veilig vir die kinders.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien .
Vir altyd-groete
Deon en Adri

Vir Altyd
Herman S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, fantasties, uitsonderlik.

Wat 'n wonderlike plek. Die huis is baie goed toegerus. Baie lekker om so na aan die natuur te leef. Van die wild wat daar kom eet kruip diep in jou hart in. Dis die ideale plek om jou biologiese batterye te laai. Die vriendelikheid van die inwoners is nogal iets besonders, mens kry dit nie oral nie. Deon en Adri is vreeslik aangenaam en baie hulpvaardig. Sal enige tyd weer gaan, net jammer die verlof is nie altyd genoeg nie.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie Dag Herman, baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg. Vir altyd groete, Deon en Adri.

Vir Altyd
Neels P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels P

Rustig en gemaklik.

Baie lekker gebly, wonderlik dat die diere uit jou hand kom eet, die kinders het dit baie geniet! Sal weer kom kuier.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie Dag Neels,

Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.

Vir altyd groete,

Deon & Adri

Vir Altyd
Alida B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alida B
Gesin met klein kinders

Aangenaam en die diere so naby die huis is besonders.

Die woning het alles gehad wat ons nodig gehad het. Nie 5 ster luuks nie, maar gerieflik. Die eienaars, Adri en Deon, gee om vir die gas se gerief en het navraag gedoen of alles in orde is na ons arriveer het. Die diere is so mak en naby die huis, dis regtig besonders. Hoeveel keer sien jy blouwildebeeste in die pad afstap terwyl jy in die lapa is of Elande teenaan 'n huis op jou laatmiddag wandeling? As jy rus en vrede verlang vir 'n paar dae is Vir Altyd die plek.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie Dag Alida, baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg. Vir altyd groete, Deon en Adri.

Vir Altyd
Hesti G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti G
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig!

Was baie lekker rustig na aan die natuur saam my gesin, genoeg om my kinders besig te hou in die erf by die huis. Heerlik met diere om mens wat kom vreet.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie Dag Hesti,

Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.

Vir Altyd Groete,

Deon & Adri

Vir Altyd
Liesl K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl K
Gesin met klein kinders

A wonderful bush experience.

We stayed for a weekend and it was truly an unforgettable experience. So many animals that come right to one's front door for some food. A lovely old farm house with room enough for a whole extended family.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie Dag Liesl,

Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.
Vir altyd groete,

Deon en Adri

Vir Altyd
Johan M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met vriende

Alles wat ons wou hê.

Dit was vir ons 12 vriende 'n heerlike en goed ingerigte bestemming gewees. Net wat ons nodig gehad het vir 'n lekker wegbreek-naweek: gerief, naby aan die natuur en besonderse ervaring met die diere.

Vir Altyd's terugvoer

Goeie Dag Johan,

Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.

Vir Altyd Groete,
Deon & Adri

Vir Altyd
Geri C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The people, situation, bushveld and animals were great!

Leeupoort is really great!

Vir Altyd's terugvoer

Goeie Dag Geri,

Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.
Vir altyd groete,

Deon en Adri

Vir Altyd
Erna V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon verblyf en in alle behoeftes is voorsien.

Ons verblyf by Vir Altyd was 'n ware bosveld-ervaring. Die kuierarea op die stoep en die lapa het hierdie gevoel van "innie bos" versterk! Van hier kon ons rustig sit en die prag van die bosveld en die talle wild wat daar rondwei, na regte waardeer. Met ons aankoms is ons bederf met 'n sakkie braaihout, vuuraanstekers en 'n emmertjie boskos! Sommer gou het die bokke uit ons hand kom eet en ons bosveldvuurtjie het elke aand hoog gebrand in die lapa! Vir Altyd sien ons beslis weer!

Vir Altyd's terugvoer

Goeie Dag Erna,

Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.

Vir Altyd Groete,
Deon & Adri

Vir Altyd
Vanaf R2 450
per nag (vir 14 persone)
Vanaf R2 450
per nag (vir 14 persone)
Vanaf R2 450
per nag (vir 14 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalossie Paadjie 847, Leeupoort, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Unm29naxxRuwCYeDxkarZ57sFhrJcGX5SG4pt3rxGGBuOzcGw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (vir 14 persone) 33 5 1 5 847 Kalossie Paadjie Leeupoort 0486 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.926423827508 27.639818966127
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!