Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hierdie verblyf is vir gesinne en gesinsbyeenkomste.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie aangesien gaste verwag word om die natuurlewe- en reservaatreëls te respekteer.
'n Ekstra bedrag per voertuig is voor aankoms direk aan die verblyf betaalbaar. Voertuie wat nie geregistreer is nie sal nie toegelaat word nie.
DStv-kanale is op versoek teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet hul eie toerusting, soos ligte en gas, vir beurtkrag saambring.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
847 Kalossie Paadjie, Leeupoort, 0486, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang