LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Virginia Forest Lodge | LekkeSlaap
+60

Virginia Forest Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Virginia Forest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melissa N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa N
Saam met vriende

I really enjoyed myself and my friends did too. The breakfast was very nice.

We will definitely go back to Virgina Forest Lodge. Thank you Elsabe you're such a wonderful and kind host.

Stefan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en lafenis na lang warm pad.

Apies was iets nuuts.

Relda M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M
Gesin met tieners

Pragtige huis, netjies, gesellig en baie goed ingerig.

Ons kan Virginia Forest Lodge definitief aanbeveel. Elsabe het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Ons was in Durban vir 'n gala en Elsabe het al ons water en ander verversings in die kombuisyskas vir ons gestoor. Sal definitief weer hier bly.

Marlene L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met vriende

Het net een nag daar gebly om 'n funksie naby by te woon. Dit was great.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Only had a one night stay due to a function close by, never the less, the stay was great.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sne D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sne D
Saam met vriende

Die plek was skoon en netjies.

Die personeel en Elsabe was vriendelik en behulpsaam, die linne was skoon en ontbyt was heerlik. Ons het heerlik gebly, maar ek was bang vir die groot kat.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The place was clean and neat.

The staff and Elsabe were friendly and helpful, the linen were clean and breakfast was delicious. We had a great stay, but I was afraid of the big cat.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anton D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Enkelreisiger

Quiet area with all you need.

I enjoyed my stay at Virginia Forest Lodge. Located within walking distance from the beach, shops and restaurants. Located in a quiet area and I always felt safe, even when walking to the restaurants and shops.

Lungiswa S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungiswa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff is very welcoming and friendly. Breakfast is delicious. Rooms are nice and clean.

Marvelous and so beautiful.

Brian D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good!

We really enjoyed our stay. They went out of their way to make sure we are happy!

Nakitha L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nakitha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid was asbsoluut wonderlik gewees.

Bongie M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great suburb nice & quiet.

See stars.

Lize S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Gesin met tieners

Ons was baie tevrede met die plek.

Die kamer was netjies. Daar was lekker warm water as mens stort. Die kos was heerlik.

Madelein K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K
Saam met eggenoot / lewensmaat

In hierdie rustige omgewing kan jy werlik afskakel en die oomblik ten volle geniet.

As jy wil afskakel én ontspan in 'n sentrale veilige omgewing, is hierdie net die plek vir jou. Naby genoeg aan hoofweë maar vergenoeg om absolute stilte te ervaar. Vriendelike en hulpvaardige mense maak hierdie 'n móét op my lys.

Suzelle S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle S

Vriendelike mense, behulpaam.

Kamers netjies. Etes goed.

Delmain E - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delmain E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

Enjoyed our stay at Virginia Forest Lodge and will definitely return in future.

Andre D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Besigheidsreis

Fantasties, vriendelike, skoon en netjies.

Vandat ek aangekom het en 4 dae later vertrek het was dit net 'n plesier. Elsabe is 'n ster. Vriendelike diens, heerlike ontbyte en goeie geselskap. Ek sal definitief weer by Virginia Forest lodge kom kuier as ek in Durban is. Heerlik maklik en sentraal geleë na beide rigtings, Durban of Umhlanga.

Cheryl S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, easily accessible, safe and centrally located.

What a lovely place, such friendly staff where nothing was too much toruble. We will definitely be back!

Andreas V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Lekker plekkie met baie vriendelike mense.

Michelle C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Ontspanne en 'n mens voel tuis.

Met die instapslag voel 'n mens al welkom.

Henk K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie lekker gebly. Elsabe was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Virginia Forest Lodge is baie goed geleë naby alles en ons het dit baie geniet! Sal verseker weer soontoe gaan!

Lesego N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lesego N
Saam met vriende

Bad customer service.

The staff were not welcoming or friendly at all. They couldn't wait for us to leave and when we did, they didn't even bother to ask us if we enjoyed our stay.

Virginia Forest Lodge's terugvoer

Dear Lesego,
I am very sorry that you feel this way. I feel that it we provided very good customer service and that the staff were friendly, helpful whilst accommodating your group by getting your rooms ready early at 11:00 when you arrived at the Lodge to check in. Check-in time is actually 14:00 as per the website.
You may however have felt uncomfortable at breakfast as the other guests of a fully booked Lodge were unhappy for being woken up and disturbed at 02.30 in the morning when your group arrived noisily at the Lodge and continuing your get together in the parking area.
If by any chance no-one asked you if you had enjoyed your stay, it may have been due to the fact that you had requested to stay an aditional night, and it would be understood that you would not have requested to stay another night if you were not happy. We could unfortunately not accommodate your group as the Lodge was fully booked.
Kind Regards,
Elsabe
Manager

Virginia Forest Lodge
Yerisha R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yerisha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, friendly and comfortable.

It was a lovely stay, warm welcome, lovely rooms.

Stephan P - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan P
Saam met vriende

Briljant!

Beste mense en plek om te bly in Durban.

Thabiso M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M
Gesin met klein kinders

The ownwers were very friendly

We had a nice stay at Virginia Lodge and we had fun

Banele  - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banele
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accomodation with superb hosts

It was an awesome experience and enjoyable. Conditions and atmosphere were perfect in lodge. The only issue was cleanliness with linen needing to be changed daily.

Vivian  - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan alle verwagtings voldoen!

Hierdie mense was baie vriendelik, ons ontvangs was gul. Hulle weet hoe om gaste tuis te laat voel. Hulle werk as 'n span saam en is baie hulpvaardig. Ons beveel hulle sterk aan by enige toekomstige gaste.

Werner G - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs tevrede.

Ons is baie tevrede. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry, sal dit beslis aanbeveel.

Sune S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het werklik ons verblyf hier ten volle geniet!

Ons is baie vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die kamer was baie mooi en gemaklik. Die ontbyt was fantasties!

Arista M - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista M

Hartlik ontvang en baie lekker verblyf!

Baie lekker verblyf.

Dan M - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan M
Besigheidsreis

Good Place

Good and they show respect to visitors.

Marlien B - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien B
Besigheidsreis

Die eienaars laat jou voel soos ou vriende wat kom kuier...

Die gastehuis is ideaal geleë, die mense ongelooflik vriendelik en gasvry en die fasiliteite perfek.

Elna M - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay. Mike and Arline are very good hosts.

I can recommend this guest house for those seeking a lovely, relaxed stay.

Portia D - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Portia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service.

I love the fact that the service feels personalised. We will definitely be using Virgina Forest Lodge for our Durban trips, and so will our friends and family. :)

Johan N - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

Virgina Forest Lodge is a great place to stay, with peaceful surroundings and great hosts.

Jon B - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon B
Besigheidsreis

Really made to feel welcome .... almost part of the family!

From arrival to departure you are part of this wacky hospitality duo's family. Really easy going and hosts Arlene and Mike are around to meet your needs or even ferry you safely to and from a local restaurant. I would definitely return.

Vanaf R930
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R930
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R930
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clinch-singel 20, Virginia, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJpDYQh9ESWnAMZcI2EDvmxcLhtZbEWtiitdy5liinYJp8qj7wd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R930  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 20 Clinch Crescent Virginia 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.765541546716 31.057469844818
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!