LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vision Achievers | LekkeSlaap
+25

Vision Achievers

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harlekynestraat 29, Reyno Ridge, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vision Achievers is in die stil Reyno Ridge in Witbank. Dié gastehuis is 7 km vanaf Highveld Mall, 6 km vanaf Bankenveld Gholfklub en 1 km vanaf die naaste kruidenierswinkel.

Verblyf word in 'n drieslaapkamer-selfsorgwoonstel en 9 kamers met dubbelbeddens gebied. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis toiletware.

Die drieslaapkamer-selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk met enkelbeddens toegerus is. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede slegs 'n stort. Ander geriewe op die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis in.

Al die kamers word daagliks skoongemaak. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Doendinge in die area sluit fietsry, voetslaan en voëlkyk in.

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Vision Achievers
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Harlekynestraat 29, Reyno Ridge, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Vision Achievers het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harlekynestraat 29, Reyno Ridge, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6pkSOH4atVAmLO6BlC2CC2eVVZnJzs8wZ4gquocKwtScwqKNK4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 29 Harlekyne Street Reyno Ridge 1034 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.912642 29.240865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!